Academic literature on the topic 'Afrikaans'
Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles
Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Afrikaans.'
Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.
You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.
Journal articles on the topic "Afrikaans"
Wierenga, Roné, and WAM Carstens. "’n Oorsig oor enkele digitiseringsprojekte in Afrikaans: ’n Vertrekpunt vir Afrikaans se digitale toekoms." LitNet Akademies 19, no. 3 (September 26, 2022): 50–69. http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2022/j19n3b1.
Full textGreffrath, Wynand, and Theuns Eloff. "Die universiteitswese in Suid-Afrika: ’n Bestekopname van huidige tendense en die vooruitsig vir Afrikaans." Koers - Bulletin for Christian Scholarship 81, no. 3 (December 15, 2016): 48–56. http://dx.doi.org/10.19108/koers.81.3.2258.
Full textVan Houwelingen, F., and A. Carstens. "'Nederlandismes' in HAT." Literator 19, no. 2 (April 30, 1998): 1–12. http://dx.doi.org/10.4102/lit.v19i2.518.
Full textVisser, Wessel. "Afrikaner responses to post-apartheid South Africa: Diaspora and the re-negotiation of a cultural identity." New Contree 54 (November 30, 2007): 30. http://dx.doi.org/10.4102/nc.v54i0.415.
Full textPonelis, F. "Hesseling: ’n eeu later." Literator 20, no. 1 (April 26, 1999): 1–14. http://dx.doi.org/10.4102/lit.v20i1.441.
Full textVan Rensburg, Christo. "Two significant moments in the history of Kaaps." Multilingual Margins: A journal of multilingualism from the periphery 3, no. 2 (November 7, 2018): 53–61. http://dx.doi.org/10.14426/mm.v3i2.40.
Full textLotriet, Hugo. "’n Oorsigtelike verkenning van die omvang en fokus van inligting-en-kommunikasie-tegnologie-verwante navorsing in Afrikaans vir die tydperk 2011–2021." LitNet Akademies 19, no. 3 (October 4, 2022): 70–108. http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2022/j19n3b2.
Full textDe Vries, Anastasia. "The use of KAAPS in newspapers." Multilingual Margins: A journal of multilingualism from the periphery 3, no. 2 (November 7, 2018): 127–39. http://dx.doi.org/10.14426/mm.v3i2.46.
Full textOdendaal, Gerda. "The role of Stellenbosch University's Department of Afrikaans and Dutch in the development of Afrikaans lexicography: The Dutch-Afrikaans battle during the formative years." Tydskrif vir Geesteswetenskappe 56, no. 1 (2016): 257–76. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2016/v56n1a16.
Full textWissing, Daan. "Sosiofonetiese aspekte van die Afrikaans van bruin Suider-Afrikaanse sprekers." LitNet Akademies 19, no. 3 (December 5, 2022): 391–427. http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2022/j19n3b10.
Full textDissertations / Theses on the topic "Afrikaans"
Nel, Pieter Willem. "Toerekeningsvatbaarheid in die Suid-Afrikaanse Strafreg (Afrikaans)." Diss., Pretoria : [s.n.], 2008. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06232008-121535/.
Full textFouche-Van, der Merwe Michele. "Gebruikersperspektief in die Afrikaanse leksikografie." Thesis, Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1999. http://hdl.handle.net/10019.1/4613.
Full textThesis (DPhil)--University of Stellenbosch, 1999.
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to investigate the user perspective in Afrikaans lexicography. Placing the user and his needs first, research was done to determine the user-friendliness of Afrikaans dictionaries. In order to conduct such research user target groups had to be identified. This was problematic, since until now, almost no research on Afrikaans dictionary users had been done. An overview of the research on the user perspective is given in the first chapter. Since the teaching of dictionary use in schools forms a substantial part of the user perspective, the present state was investigated. As a result the necessity of teaching of dictionary use in schools has been emphasized and some improvements in this regard have been suggested. The following Afrikaans dictionaries were studied to determine their userfriendliness: Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) and Verklarende Afrikaanse Woordeboek (VAW), Basiswoordeboek van Afrikaans (BA), Reader's Digest Afrikaans-Engelse Woordeboek/English-Afrikaans Dictionarv (RD) and Groot Tesourus van Afrikaans (GT). These dictionaries were investigated with regard to their functions, textual segments and transfer of information. Some more user-friendly models for dictionaries have been suggested. The study is aimed at the metalexicographer, since it has been approached from a theoretical point of view, but also at the practical lexicographer because practical dictionary use has been investigated. Ultimately, it is hoped that this study will contribute towards more user-friendly dictionaries that put the user first.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie is om die gebruikersperspektief in die Afrikaanse leksikografie na te vors. In die studie word die gebruiker en sy behoeftes sentraal gestel en daar word nagevors in watter mate Afrikaanse woordeboeke hul gebruikers ter wille is. Vir so 'n studie moet gebruikersgroepe geidentifiseer word en dit op sigself is problematies, aangesien daar feitlik geen navorsing oor Afrikaanse woordeboekgebruikers tot op hede onderneem is nie. 'n Oorsig oor navorsing oor die gebruikersperspektief in die Afrikaanse leksikografie word in die eerste hoofstuk verskaf. 'n Wesenlike deel van die gebruikersperspektief is 'n studie van die stand van woordeboekonderrig in Suid-Afrikaanse skole. Die noodsaaklikheid van woordeboekonderrig in skole word beklemtoon en die huidige stand van sake word ondersoek. Etlike voorstelle word gemaak om woordeboekonderrig in skole te verbeter. Die gebruikersvriendelikheid van verskeie Afrikaanse woordeboeke, te wete Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) en Verklarende Afrikaanse Woordeboek (VAW), Basiswoordeboek van Afrikaans (BA), Reader's Digest Afrikaans-Engelse Woordeboek/English-Afrikaans Dictionary (RD), Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) en Groot Tesourus van Afrikaans (GT) word getoets aan die hand van hul funksies, tekstuele segmente en ontsluiting van inligtingstipes. Verder word gebruikersvriendeliker modelle van woordeboeke voorgestel. Hierdie studie is gerig op die metaleksikograaf, aangesien dit vanuit 'n teoretiese perspektief onderneem is, maar ook op die praktiese leksikograaf, aangesien die praktiese gebruik van woordeboeke bestudeer is. Die oogmerk van die studie is om 'n bydrae te lewer tot die skep van meer gebruikersgerigte woordeboeke waarin die gebruiker en sy behoeftes sentraal gestel word.
Koekemoer, Tiane. "Die evaluering van Afrikaanse Grondslagfase leesreekse vir toereikende aanvangsleesonderrig (Afrikaans)." Diss., University of Pretoria, 2012. http://hdl.handle.net/2263/24473.
Full text- “To learn to read is to light a fire; every syllable that is spelled out is a spark” Victor Hugo
- “To learn to read is to light a fire; every syllable that is spelled out is a spark” Victor Hugo
Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2012.
Educational Psychology
unrestricted
Botha, Willem. "Die impak van die leksikografieteorie op die samestelling van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal." Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2003. http://hdl.handle.net/10019.1/53377.
Full textENGLISH ABSTRACT: Although work on the Woordeboek van die Afrikaanse Taal started in the pretheoretic era of lexicography, it was originally the wish of the editorial staff to involve linguists in the compilation of the dictionary. They were, however, reluctant to implement suggestions of the critics after the first volumes had been published. A few adaptations were made, but a high premium was placed on the uniformity of the dictionary so that no meaningful changes were considered. The increasing harshness of the critisism as well as growing doubt whether the dictionary would be completed at the ever slowing pace, motivated the editorial staff to make a radical about-turn at the halfway mark. In an unprecedented step in lexicography the dictionary was redesigned during 1989 and 1990. Metalexicographers were involved and critisism on the completed volumes as well as the insights of lexicographic theory were taken into account in the designing of the new generation WAT volumes. The interaction between theory and practice should however be an ongoing process and more adaptations should be made if the ideal remains that the dictionary should reflect the state of metalexicography.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Alhoewel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal uit die voorteoretiese era van die leksikografie stam, was daar aanvanklik die begeerte by die redaksie om taalkundiges by die woordeboek te betrek. Daar was egter 'n traagheid om uitvoering te gee aan die voorstelle van die kritici met die verskyning van die eerste dele van die WAT. Enkele veranderinge is wel aangebring, maar die eenheidsbeeld van die woordeboek is steeds vooropgestel sodat geen diepgaande wysigings oorweeg is nie. Die feller wordende kritiek asook twyfel of die woordeboek ooit voltooi sou word teen die traer wordende pas, het die redaksie laat besluit om by die halfpadmerk 'n radikale omkeer te maak. In 'n ongeëwenaarde stap in die leksikografie is die woordeboek gedurende 1989 en 1990 herontwerp. Metaleksikograwe is betrek en die kritiek op die vorige dele en die insigte van die leksikografieteorie is verreken in die ontwerp van die nuwe-generasie- WAT-dele. Die wisselwerking tussen teorie en praktyk duur egter voort en meer aanpassings sal gemaak moet word indien dit steeds die ideaal is dat die woordeboek die stand van die metaleksikografie weerspieël.
Odendaal, Beatrix Gertruida. "Die herstandaardisering van Afrikaans : 'n praktiese benadering met die AWS as gevallestudie." Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2012. http://hdl.handle.net/10019.1/71820.
Full textAFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word die herstandaardisering van Afrikaans onder die loep geneem. Dit word gedoen teen die agtergrond van verskeie oproepe vanuit die Afrikaanse spraakgemeenskap sedert die 1980’s om Standaardafrikaans te demokratiseer deur dit verteenwoordigend te maak van die totale Afrikaanse spraakgemeenskap. Ten spyte van hierdie oproepe om die herstandaardisering van Afrikaans wat in die afgelope aantal jare op die spits gedryf is, ontbreek daar egter nog teoreties gefundeerde, praktiese voorstelle vir hoe so ’n herstandaardiseringsprojek daar sal uitsien. Hierdie studie verteenwoordig ’n praktiese benadering tot die herstandaardisering van Afrikaans, met ’n besondere fokus op die herstandaardisering van die Afrikaanse ortografie, deur ’n model daar te stel waarvolgens so ’n beoogde herstandaardiseringsprogram vir Afrikaans kan geskied. Dit word gedoen aan die hand van bestaande standaardiserings- en herstandaardiseringsteorie en ’n grondige ondersoek na die standaardiseringsgeskiedenis van Afrikaans ten einde te bepaal wat aanleiding gegee het tot hierdie herstandaardiseringstrewe in Afrikaans. Eerstens word daar gekyk na relevante standaardiseringsteorieë ten einde die belangrikste aspekte van taalstandaardisering te belig wat ’n rol speel in en aanleiding gee tot herstandaardisering. Die standaardiseringsgeskiedenis van Afrikaans word ook in oënskou geneem om te dui op die aspekte wat aanleiding gegee het tot die oproepe om die herstandaardisering van Afrikaans. Vervolgens word daar na die wêreldwye tendens van destandaardisering gekyk waardeur die geldigheid van standaardtale toenemend bevraagteken word. Hierna word herstandaardisering van nader beskou. Alhoewel die term reeds wyd gebruik word, bestaan daar nog nie diepgaande teoretiese beskrywings oor die aard van hierdie proses nie. Daar word dus vervolgens teoreties besin oor wat herstandaardisering behels. Verskeie voorbeelde van pogings tot die herstandaardisering van tale in Suid-Afrika, Afrika, en die res van die wêreld word ondersoek, waarna die redes vir ’n behoefte aan die herstandaardisering van Afrikaans uiteengesit word. Die standaardisering van die Afrikaanse ortografie, soos uiteengesit in die tien uitgawes van die Afrikaanse woordelys en spelreëls wat tot op hede verskyn het, kom volgende as navorsingsfokus aan bod. Die doel van hierdie kritiese evaluering van die primêre ortografiese standaardiseringsbron van Afrikaans is om te dui op die swakplekke in die huidige standaardiseringsproses wat ’n nuwe benadering tot die standaardisering van Afrikaans (dus die herstandaardisering van Afrikaans) noodsaak. Ten slotte word ’n model vir die herstandaardisering van die Afrikaanse ortografie, maar ook Afrikaans in geheel, voorgestel aan die hand van verskeie teoretiese en praktiese oorwegings soos in die loop van die studie uiteengesit.
Botha, Charlotte. "Confronting Afrikaans diction challenges in non-Afrikaans mother tongue choirs." Thesis, Nelson Mandela Metropolitan University, 2014. http://hdl.handle.net/10948/d1020956.
Full textFourie, Hanelle. "'n Leksikografiese model vir 'n elektroniese tweetalige grondslagfasewoordeboek van Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Afrikaans." Thesis, Stellenbosch : Stellenbosch University, 2013. http://hdl.handle.net/10019.1/79928.
Full textENGLISH ABSTRACT: This study proposes a concept model for an electronic bilingual dictionary of sign language and Afrikaans (or English, or any other spoken language) that can be applied in practice by the De la Bat School for the Deaf in Worcester – or any school of similar organisation – to compile a bilingual dictionary in which it is not only possible to look up a sign via a written word but also to look up a sign even if the user does not necessarily know the written equivalent. This is important as it will mean that, for the first time in South Africa, a Deaf user would not have to be literate in any written language to use a dictionary in his or her own language. At the same time a hearing user would be able to look up a sign of which the meaning is unknown, for example when a sign is noticed in a conversation or an unknown context. The sign language dictionaries currently available in South Africa are little more than alphabetically arranged (or sometimes thematically arranged) lists in which the written language offers the only access to the content. As per introduction the first four chapters provide general discussions of sign language, the Deaf in South Africa, lexicography and sign language dictionaries. The discussions which follow in the remaining chapters focus on the decisions which have to be made in terms of the proposed dictionary’s content and design. These chapters contain recommendations regarding equivalent relations between sign language and Afrikaans, several outer texts which could be included in the frame structure, the characteristics of the electronic database from which the dictionary will be generated, as well as decisions that have to be made about the microstructure. In the last chapter the lexicographic model for an electronic bilingual Foundation Phase dictionary of South African Sign Language and Afrikaans is provided with complete examples.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie stel 'n konsepmodel voor vir 'n elektroniese tweetalige woordeboek van gebaretaal en Afrikaans (of Engels, of enige ander gesproke taal) wat deur die De la Bat Skool vir Dowes in Worcester – of enige ander skool of soortgelyke instansie – in die praktyk aangewend sou kon word om 'n tweetalige woordeboek saam te stel waarin dit nie slegs moontlik is om 'n gebaar via 'n geskrewe woord op te soek nie, maar ook om 'n gebaar op te soek sonder dat die gebruiker noodwendig die geskrewe ekwivalent ken. Dit is belangrik aangesien dit die eerste keer in Suid- Afrika sal beteken dat 'n Dowe gebruiker nie in enige geskrewe taal geletterd hoef te wees om 'n woordeboek in sy of haar eie taal te gebruik nie. Terselfdertyd sal 'n horende gebruiker wat gebaretaal leer in staat wees om 'n gebaar op te soek waarvan die betekenis onbekend is, soos wanneer 'n gebaar in 'n gesprek of onbekende konteks opgemerk word. Die gebaretaalwoordeboeke wat op die oomblik in Suid-Afrika bestaan, is weinig meer as alfabetiese (of soms tematiese) lyste waarin die geskrewe taal die enigste toegang tot die inhoud bied. Ter inleiding word algemene besprekings van gebaretaal, Dowes in Suid-Afrika, leksikografie en gebaretaalwoordeboeke in die eerste vier hoofstukke verskaf. Die besprekings wat in die hoofstukke daarop volg, fokus in meer besonderhede op die besluite wat t.o.v. die voorgestelde woordeboek se inhoud en ontwerp gemaak moet word. Dié hoofstukke bevat aanbevelings rakende ekwivalentverhoudings tussen gebaretaal en Afrikaans, verskeie buitetekste wat in die raamstruktuur gebruik sou kon word, die eienskappe van die elektroniese databasis waaruit die woordeboek gegenereer word asook besluite wat oor die mikrostruktuur geneem moet word. In die laaste hoofstuk word die leksikografiese model vir 'n elektroniese tweetalige grondslagfasewoordeboek van Suid-Afrikaanse Gebaretaal en Afrikaans met volledige voorbeelde uiteengesit.
Nasionale Navorsingstigting
Harry Crosleystigting
Muller, Anna-Maria. "Intonasie in fluitspel (Afrikaans)." Diss., University of Pretoria, 2007. http://hdl.handle.net/2263/28314.
Full textDissertation (MMus)--University of Pretoria, 2008.
Music
unrestricted
Carstens, Beatrice Hendrina Jacoba. "Hertzogprystoekennings vir drama : 1915 tot 1971 (Afrikaans)." Thesis, University of Pretoria, 2009. http://hdl.handle.net/2263/24498.
Full textThesis (DLitt)--University of Pretoria, 2010.
Afrikaans
unrestricted
Luthuli, Muzi Stephen. "Die Afrikaanse setselgroep : `n bestekopname." University of Zululand, 2000. http://hdl.handle.net/10530/656.
Full textEng =: In this thesis I report the results of a survey that I made of the contributions that linguists had made in the course of the previous century regarding the description of the Afrikaans prepositional phrase construction. My research revealed that the first generation of Afrikaans linguists for ideological reasons were preoccupied with the origin and development of Afrikaans, and that Afrikaans prepositions were only referred to during discussions regarding the extent to which Afrikaans was considered to be a pure Germanic language, or a creolised language that obtained its characteristic features at the southern tip of Africa under the influence of contact languages such as Malay-Portuguese and Khoe. My research further revealed that De Villiers and Raidt were the first of the second generation Afrikaans linguists that understood that prepositions were constituents of a grammatical construction, the prepositional phrase construc¬tion. My main finding was that Ponelis is the central figure in the description of the grammar of Afrikaans, and that he made the biggest contribution to the description of the Afrikaans prepositional phrase construction in that capacity. Finally I concluded that De Wet and De Stadler are transitional figures to a new approach, according to which prepositions are characterised as elements of case grammar. Of De Stadler I concluded that his work on the Afrikaans partitative construction and the Afrikaans dative construction have created a bridge for analysing the Afrikaans prepositional phase construction within an emerging new approach, Cognitive Grammar. Afri: = In hierdie verhandeling doen ek verslag oor 'n bestekoJlname wat ek gemaak het van die bydraes wat taalkundiges in die loop van die vorige eeu gemaak het t.o.v. die beskrywing van die Afrikaanse setselgroep. My navorsing het aan die lig gebring dat die eerste generasie Afrikaanse talkumliges om ideologiese redes gemoeid was met die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans, en dat Afrikaanse setsels slegs ter sprake gekom het tydens besprekings oor die mate waarin Mrikaans 'n suiwer Germaanse taal sou wees, of 'n gekreoliseerde taal wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van kontaktale soos Maleis-Portugees en Khoekoens sy kenmerkende taaleienskappe gekry het. Verder het my navoring aan die lig gebring dat De Villiers en Raidt die eerste taalkundiges van die tweede generasie was wat getoon het dat setsels as konstituente van 'n bepaalde grammatikale struktuur,die setselgroep, gebruik word. My hootbevinding is dat Ponelis die hooffiguur in die beskrywing van die grammatika van Afrikaans is en dat hy in daardie hoedanigheid die grootste bydrae gelewer het tot die beskrywing van die Mrikaanse setselgroep. Laastens het ek bevind dat De Wet en De Stadler oorgangsfigure is na 'n nuwe benadering waarvolgens setseIgroepe as deel van die kasusgrammatika beskryf word. Gor De Stadler het ek bevind dat sy werk oor die Afrikaanse partitietkonstruksie en die Afrikaanse datietkonstruksie 'n brug skep vir die bestudering van die Mrikaanse setselgroep binne 'n ontwikkelende nuwe benadering, die Kognitiewe Grammatika.
National Research Foundation (NRF),
Books on the topic "Afrikaans"
Madaleine, Du Plessis, Pheiffer Fred, Smith-Müller Wanda, and Luther Jana, eds. Pharos Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans woordeboek =: Pharos Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans dictionary. Kaapstad: Pharos Woordeboeke, 2005.
Find full textSchalkwyk, Helena Van. Afrikaans. 2nd ed. Halfway House: Southern Book Publishers, 1994.
Find full textKromhout, Jan. Afrikaans-English, English-Afrikaans dictionary. New York, N.Y: Hippocrene books, 2001.
Find full textKromhout, Jan. Afrikaans-English, English-Afrikaans dictionary. New York, N.Y: Hippocrene books, 2001.
Find full textKritzinger, Matthys Stefanus Benjamin. Afrikaans/English, English/Afrikaans dictionary. New York: Hippocrene Books, 1988.
Find full textSouth Africa. National Terminology Services., ed. Drukkerswoordeboek: English-Afrikaans, Afrikaans-English. [Pretoria]: G.P.-S, 1995.
Find full textSnyman, H. W. Geneeskundewoordeboek: Afrikaans-Engels, English-Afrikaans. 3rd ed. Durban: Butterworths, 1988.
Find full textBook chapters on the topic "Afrikaans"
Kirsten, Johanita. "Afrikaans." In The Social and Political History of Southern Africa's Languages, 13–30. London: Palgrave Macmillan UK, 2017. http://dx.doi.org/10.1057/978-1-137-01593-8_2.
Full textRoberge, Paul T. "Afrikaans." In Roots of Afrikaans, 389–98. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company, 2012. http://dx.doi.org/10.1075/cll.44.21rob.
Full textCoetzee, A. J. "Afrikaans." In Comparative History of Literatures in European Languages, 217–30. Budapest: Akadémiai Kiadó, 1986. http://dx.doi.org/10.1075/chlel.vi.20coe.
Full textRoberge, Paul T. "Afrikaans." In Germanic Standardizations, 15–40. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company, 2003. http://dx.doi.org/10.1075/impact.18.02rob.
Full textWatermeyer, Susan. "Afrikaans English." In Varieties of English Around the World, 99. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company, 1996. http://dx.doi.org/10.1075/veaw.g15.08wat.
Full textGouws, Rufus H. "Afrikaans Lexicography." In Studies in the History of the Language Sciences, 75. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company, 1986. http://dx.doi.org/10.1075/sihols.40.09gou.
Full textPlessis, Hans du, and Julie Grant. "Afrikaans on the Frontier: Two Early Afrikaans Dialects." In Rethinking Khoe and San Indigeneity, Language and Culture in Southern Africa, 23–35. London: Routledge, 2022. http://dx.doi.org/10.4324/9781003317357-4.
Full textCordeur, Michael Le. "Mandela and Afrikaans." In Comparative and International Education, 45–61. Rotterdam: SensePublishers, 2017. http://dx.doi.org/10.1007/978-94-6300-908-9_5.
Full textRensburg, Christo van. "The First Afrikaans." In Rethinking Khoe and San Indigeneity, Language and Culture in Southern Africa, 13–22. London: Routledge, 2022. http://dx.doi.org/10.4324/9781003317357-3.
Full textFick, Tilla, and Chris Swanepoel. "Recursive Decompounding in Afrikaans." In Text, Speech and Dialogue, 251–58. Berlin, Heidelberg: Springer Berlin Heidelberg, 2011. http://dx.doi.org/10.1007/978-3-642-23538-2_32.
Full textConference papers on the topic "Afrikaans"
Heunis, Daniela. "The Afrikaans folk song brand." In Situating Popular Musics, edited by Ed Montano and Carlo Nardi. International Association for the Study of Popular Music, 2012. http://dx.doi.org/10.5429/2225-0301.2011.19.
Full textvan Niekerk, Daniel R. "Syllabification for Afrikaans speech synthesis." In 2016 PRASA-RobMech International Conference. IEEE, 2016. http://dx.doi.org/10.1109/robomech.2016.7813143.
Full textde Stadler, L. G., and M. W. Coetzer. "A morphological parser for Afrikaans." In the 13th conference. Morristown, NJ, USA: Association for Computational Linguistics, 1990. http://dx.doi.org/10.3115/992507.992526.
Full textVan Huyssteen, Gerhard, and Ben Verhoeven. "A Taxonomy for Afrikaans and Dutch Compounds." In Proceedings of the First Workshop on Computational Approaches to Compound Analysis (ComAComA 2014). Stroudsburg, PA, USA: Association for Computational Linguistics and Dublin City University, 2014. http://dx.doi.org/10.3115/v1/w14-5704.
Full textMorgan, Naòmi. "Afrikaans-Français aller retour : d’un Prix Nobel aux chansons." In La conquête de la langue. Fabula, 2013. http://dx.doi.org/10.58282/colloques.2011.
Full textNorval, Michael, and Zenghui Wang. "Creation of an Afrikaans Speech Corpora for Speech Emotion Recognition." In 2022 2nd International Conference on Robotics, Automation and Artificial Intelligence (RAAI). IEEE, 2022. http://dx.doi.org/10.1109/raai56146.2022.10092988.
Full textvan Niekerk, Daniel R. "Evaluating acoustic modelling of lexical stress for Afrikaans speech synthesis." In 2017 Pattern Recognition Association of South Africa and Robotics and Mechatronics (PRASA-RobMech). IEEE, 2017. http://dx.doi.org/10.1109/robomech.2017.8261128.
Full textSanby, Lauren, Ion Todd, and Maria C. Keet. "Comparing the Template-Based Approach to GF: the case of Afrikaans." In Proceedings of the 2nd International Workshop on Natural Language Generation and the Semantic Web (WebNLG 2016). Stroudsburg, PA, USA: Association for Computational Linguistics, 2016. http://dx.doi.org/10.18653/v1/w16-3510.
Full textVerhoeven, Ben, Menno van Zaanen, Walter Daelemans, and Gerhard Van Huyssteen. "Automatic Compound Processing: Compound Splitting and Semantic Analysis for Afrikaans and Dutch." In Proceedings of the First Workshop on Computational Approaches to Compound Analysis (ComAComA 2014). Stroudsburg, PA, USA: Association for Computational Linguistics and Dublin City University, 2014. http://dx.doi.org/10.3115/v1/w14-5703.
Full textKotzé, Eduan, and Burgert A. Senekal. "Afrikaans Literary Genre Recognition using Embeddings and Pre-Trained Multilingual Language Models." In 2024 International Conference on Artificial Intelligence, Computer, Data Sciences and Applications (ACDSA). IEEE, 2024. http://dx.doi.org/10.1109/acdsa59508.2024.10467838.
Full text