Academic literature on the topic 'Christelijke kunst'

Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles

Select a source type:

Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Christelijke kunst.'

Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.

You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.

Journal articles on the topic "Christelijke kunst"

1

van Dael, P. C. J., and P. G. J. Post. "De haanscene in de vroeg-christelijke kunst: een iconografische en iconologische analyse." Vigiliae Christianae 45, no. 1 (1991): 96. http://dx.doi.org/10.2307/1583765.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Roos, N. O. "Die verband tussen kuns en kerk." Verbum et Ecclesia 7, no. 1 (1986): 83–92. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v7i1.948.

Full text
Abstract:
Die verband tussen kerk en kuns strek oor baie eeue en is steeds van aktuele belang. Vanweë die noue verband wat tussen godsdienstige en die estetiese ervaring bestaan, is dit aanvaarbaar dat die kerk van tyd tot tyd standpunt sal inneem oor die aard en funksie van die kunste, en eweneens aanvaarbaar dat die kunste soms rigtings sal inslaan wat skynbaar in stryd is met die strewes en standpunte van die Christelike kerk.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Bastiaensen, A. A. R. "P. J. G. POST, De haanscène in de vroeg-christelijke kunst. Een iconografische en iconologische analyse. Utrecht, Diss. Kath. Theol. Hogeschool, 1984. XII, 283p., 21 pl." Mnemosyne 40, no. 3-4 (1987): 471–72. http://dx.doi.org/10.1163/156852587x00797.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Stoker (em.), Wessel. "Jos H. Pouls, Uit het keurslijf: de moeilijke strijd om de modern-christelijke kunst in Nederland 1918-1971 (Zwolle: WBooks, 2021), ISBN 9789462584662; 224 pp., € 39.95." NTT Journal for Theology and the Study of Religion 77, no. 1 (2023): 60–61. http://dx.doi.org/10.5117/ntt2023.1.009.stok.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

de Wet, Chris L. "Johannes Chrusostomus en die transformasie van die diskoers van voortplanting en geboorte in die vroeë Christendom." LitNet Akademies 20, no. 3 (2023): 571–88. http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n3c3.

Full text
Abstract:
Opsomming Die doel van hierdie artikel is om te ondersoek hoe die diskoers van voortplanting en geboorte in die vroeë Christelike denke getransformeer word, deur Johannes Chrusostomus (ca. 349–407 n.C.) as ’n gevallestudie te gebruik. Chrusostomus is vir hierdie studie gekies omdat hy geïdentifiseer is as een van die vroeë Christelike skrywers wat baie oor die onderwerp te sê gehad het. Michel Foucault het Chrusostomus geïdentifiseer as een wat in werklikheid ’n kuns of technê van die huwelik en seksuele verhoudings ontwikkel het. Die artikel ondersoek eerstens die klemverskuiwing van om kinders te baar (teknogonia) na die opvoeding van ’n kind (paidotrofia), wat ouerskap definieer. Dan gaan die studie voort om die transformasie van Christelike voortplanting vanuit die oogpunt van androgeneratiwiteit te beskou. Wanneer daar in hierdie artikel van androgeneratiwiteit gepraat word, verwys dit na ’n ideale wyse van reproduksie of voortplanting waar die manlike liggaam as die primêre trajek en bron dien. Drie kenmerke van androgeneratiewe voortplanting en geboorte word in Chrusostomus se denke uitgelig: a) androgeneratiewe voortplanting veronderstel totale psigiese en liggaamlike volmaaktheid; b) androgeneratiewe voortplanting skend en verander nie die liggaam nie; en c) androgeneratiwiteit ontwikkel klimakties en parallel met die Christelike heilsgeskiedenis. Die artikel toon aan dat die diskoers van voortplanting en geboorte, in Chrusostomus se denke, getransformeer is deur die vorm van androgeneratiwiteit aan te neem. Manlikheid is die kern daarvan, en beide mans en vroue kon voortplantingsagente of reproduktiewe kapitaal in hierdie nuwe raamwerk wees. Die belangrikste is om te erken dat antieke Christelike bronne soos Chrusostomus ideale voortplanting en geboorte met manlikheid geassosieer het. Trefwoorde: androgeneratiwiteit; geboorte; gender; Johannes Chrusostomus; manlikheid; Patristiek; reproduktiwiteit; voortplanting; Vroeë Christendom
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Koekkoek, Ad J. "Bespreking van: Venster op die Kunste; christelike perspektiewe/A Window on the Arts; Christian Perspectives. Feespublikasie van die Instituut vir Reformatoriese Studie ter herdenking van die honderdvyf-en-twintigste bestaansjaar van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, 1869-1994." Philosophia Reformata 61, no. 1 (1996): 89–98. http://dx.doi.org/10.1163/22116117-90000109.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

Slater, Jennifer. "The Christian ethic of inclusive leadership within diastratic diversity: employing liminality as an analytical tool." Koers - Bulletin for Christian Scholarship 83, no. 1 (2018). http://dx.doi.org/10.19108/koers.83.1.2320.

Full text
Abstract:
Abstract This article discerns the ingredients leadership ought to employ when it functions within the plurifactorial dimensions of the sociological, economic, political, cultural, religious and class diversity. It discerns what qualities enable leadership to befriend and contain diastratic conditions present in a diverse living environment unique to the South African society. For analytical purposes, it employs the art of liminality and the Christian ethic of inclusivity, so as to make provision for the variable situations, providing leadership with flexibility, and an openness to embrace the new, the unknown and uneventful elements of life. Abstrak Hierdie artikel besin die bestanddele wat leierskap onder hande behoort te neem wanneer dit funksioneer binne die multifaktoriese dimensies van die sosiologiese, ekonomiese, politieke, kulturele, godsdienstige en klasverskeidenheid. Dit besin oor watter eienskappe van leierskap moet gestel funksioneer om die diastratiese toestande, teenwoording in die leefomgewing, uniek aan die Suid-Afrikaanse samelewing, te omvat. Vir analitiese doeleindes gebruik dit die kuns van liminaliteit en die Christelike etiek van inklusiwiteit om voorsiening te maak vir die veranderlike situasies, om leierskap met buigsaamheid te verskaf en om die nuwe, onbekende en onbeduidende elemente van die lewe te omvat.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Van der Berg, Elizabeth. "Die Soefi-denkwêreld van Rumi na aanleiding van sy gedig “Die rietfluitlied”." LitNet Akademies 19, no. 2 (2022). http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2022/j19n2b3.

Full text
Abstract:
Hierdie artikel het ten doel om vir die leser iets van die denkwêreld van die gewilde 13de-eeuse Persiese digter en Soefi-mistikus, Jalāl al-Dīn Muhammad Rūmī, te bied. ’n Afrikaanse vertaling van sy beroemde gedig “Die rietfluitlied” – die 18 aanvangsreëls uit sy monumentale werk die Mathnawí, waarin sekere kardinale Soefi-leerstellings weerspieël word – word ontleed en geïnterpreteer ten einde Rumi se leerstellings uit te lig. Daar word gekyk na die resepsie van sy werk in die Weste en veral na die impak wat dit in die Suid-Afrikaanse konteks gehad het. Sommige vertalings van sy werk word vermeld en daar word op gewys dat sekere vertalers sy digkuns gesekulariseer en gekommersialiseer het. Daar word dan met hierdie artikel ook gepoog om Rumi binne die mistieke Soefi-raamwerk waaruit hy geskryf het, te plaas. Wie Rumi was en beknopte biografiese besonderhede oor hom word gegee. Sy sienings word dan onder die loep geneem, waarna die Mathnawí kortliks bespreek word. Dit is wel so dat vertaling al dikwels beskryf is as die kuns van noodwendige verlies (Morgan 2010). Matsumato (2009:37) wys egter daarop dat Rumi basies in beelde gedink het, en dat sy mistieke poësie hoofsaaklik deur middel van metafore oorgedra word. Daar word dus aangevoer dat sy gedigte vir die niebrontaalsprekende leser in vertaling toeganklik en verstaanbaar kan wees. Hier word ’n Afrikaanse vertaling van die gedig, wat sover vasgestel kan word die enigste weergawe in Afrikaans is, benut. Die gedig word vervolgens ontleed en geïnterpreteer met ’n fokus op metafore en beelde en daar word uitgewys waar daar ooreenstemming met die Christelike mistiek is.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles

Dissertations / Theses on the topic "Christelijke kunst"

1

Wimböck, Gabriele Reni Guido. "Guido Reni (1575-1642) Funktion und Wirkung des religiösen Bildes /." Regensburg : Schnell + Steiner, 2002. http://catalog.hathitrust.org/api/volumes/oclc/50921308.html.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Wittekind, Susanne. "Altar - Reliquiar - Retabel : Kunst und Liturgie bei Wibald von Stablo /." Köln : Böhlau, 2004. http://catalogue.bnf.fr/ark:/12148/cb40026334g.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles

Books on the topic "Christelijke kunst"

1

Claes, Jo. De 300 belangrijkste scènes in de christelijke kunst. Davidsfonds ; Waanders, 2009.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Laarhoven, Jan van. De beeldtaal van de christelijke kunst: Geschiedenis van de iconografie. Sun, 1992.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Szmodis-Eszláry, Éva. Middeleeuwse Nederlandse kunst uit Hongarije: Een keuze uit de collecties van het Museum voor Schone Kunsten, Boedapest, en het Museum voor Christelijke Kunst, Esztergom. Rijksmuseum Het Catharijneconvent, 1990.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Museum, British, ed. Christ. British Museum, 2004.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Bezalel, Narkiss, and Kühnel Bianca, eds. The real and ideal Jerusalem in Jewish, Christian, and Islamic art: Studies in honor of Bezalel Narkiss on the occasion of his seventieth birthday. Center for Jewish Art, Hebrew University of Jerusalem, 1998.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Braunfels, Wolfgang, and Engelbert Kirschbaum. Lexikon der christlichen Ikonographie. wbg Academic, 2020.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

Abegg-Stiftung, ed. Iconography of liturgical textiles in the Middle Ages. Abegg-Stiftung, 2010.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Sally, Fisher. The square halo and other mysteries of Western art: Images and the stories that inspired them. H.N. Abrams, 1995.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
9

Forum, Bucerius Kunst, and Augustinermuseum (Freiburg im Breisgau, Germany), eds. Zwischen Himmel und Hölle: Kunst des Mittelalters von der Gotik bis Baldung Grien : eine Ausstellung des Bucerius Kunst Forums, 19. September 2009 bis 10. Januar 2010. Hirmer, 2009.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
10

Josef, Engemann, ed. Tesserae: Festschrift für Josef Engemann. Aschendorff, 1991.

APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
More sources
We offer discounts on all premium plans for authors whose works are included in thematic literature selections. Contact us to get a unique promo code!

To the bibliography