Academic literature on the topic 'Exotic leather'
Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles
Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Exotic leather.'
Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.
You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.
Journal articles on the topic "Exotic leather"
Naher, Umme Habiba Bodrun, Md Bazlur Rahman, and Md Tanjid Ahmed Zahid. "Turning of Cow Stomach, a Slaughter House By-product into Value-added Products." International Journal of Scientific & Engineering Research 11, no. 8 (August 25, 2020): 1777–83. http://dx.doi.org/10.14299/ijser.2020.08.14.
Full textBelleau, Bonnie D., and Kelly Nowlin. "Fashion leaders’ and followers’ attitudes towards exotic leather apparel products." Journal of Fashion Marketing and Management: An International Journal 5, no. 2 (June 2001): 133–44. http://dx.doi.org/10.1108/eum0000000007284.
Full textFauziyah, Elys. "Consumer Preference Towards Fruit Leather Attributes of Madurese Exotic Tropical Fruits." International Research Journal of Business Studies 10, no. 2 (December 15, 2017): 111–22. http://dx.doi.org/10.21632/irjbs.10.2.111-122.
Full textBelleau, Bonnie D., Yvonne B. Marquette, and Teresa A. Summers. "Practical Techniques For Designing With Exotic Leather: American Alligator and Emu." Clothing and Textiles Research Journal 22, no. 1-2 (January 2004): 53–60. http://dx.doi.org/10.1177/0887302x0402200107.
Full textMacNeil, M. D., M. M. Scholtz, A. Theunissen, J. F. De Bruyn, and F. W. C. Neser. "Crossbreeding in beef production: meta-analysis of breed means to estimate breed-specific effects on leather properties." Animal Production Science 57, no. 5 (2017): 811. http://dx.doi.org/10.1071/an15771.
Full textPurwandari, Umi, Mojiono Mojiono, Ninik Wulandari K. Putri, Miftakhul Efendi, and Alfan Wijaya. "Storage Stability of Additive-free Salacca sp. Fruit Leather." Indonesian Journal of Agricultural Research 1, no. 3 (February 19, 2019): 260–68. http://dx.doi.org/10.32734/injar.v1i3.495.
Full textStefanaki, Anastasia, Tilmann Walter, Henk Porck, Alice Bertin, and Tinde van Andel. "The early book herbaria of Leonhard Rauwolf (S. France and N. Italy, 1560–1563): new light on a plant collection from the ‘golden age of botany’." Rendiconti Lincei. Scienze Fisiche e Naturali 32, no. 3 (July 10, 2021): 449–61. http://dx.doi.org/10.1007/s12210-021-01012-1.
Full textBandieri, Susana, and Araceli Almaraz. "Business families in Southern Patagonia: from the end of the 19th Century to the first decades of 20th century." Journal of Evolutionary Studies in Business 5, no. 2 (June 29, 2020): 33–79. http://dx.doi.org/10.1344/jesb2020.2.j076.
Full textSari, Ria Eka. "Pemilihan Kulit Ular Berkualitas Untuk Kerajinan Kulit Menggunakan Metode Analytical Hierarchy Process." Creative Information Technology Journal 1, no. 4 (April 2, 2015): 257. http://dx.doi.org/10.24076/citec.2014v1i4.26.
Full textNatusch, Daniel J. D., Jessica A. Lyons, Mumpuni, Awal Riyanto, and Syarifah Khadiejah. "Applying skin-size limits for management of trade in Asian reptile skins." Wildlife Research 47, no. 1 (2020): 89. http://dx.doi.org/10.1071/wr19122.
Full textDissertations / Theses on the topic "Exotic leather"
Stephenson, Melissa Kate. "Affluent South African female consumers' value perceptions of luxury exotic leather accessories." Diss., University of Pretoria, 2016. http://hdl.handle.net/2263/60859.
Full text"Means-end Chain" teorie postuleer dat verbruikers sekere produkte of dienste kies gebaseer op hul eienskappe in 'n poging om sekere uitkomste te produseer (Gutman, 1997). Dit lei tot verbruikers wat dink oor produkte en dienste in terme van die eienskappe van die produk, die gevolg van die gebruik van die produkte wat dan uiteindelik lei tot die bereiking van belangrike persoonlike waardes (Gutman, 1997). Die proses van "Means-end Chain" teorie behels dat die navorser verskeie "hoekom" vrae vra, die proses beign gewoonlik met die kenmerk van die produk, in 'n poging om die kenmerk-gevolg-waarde verhouding wat die verbruiker met die betrokke produk het te ontbloot (Gutman, 1997; Reynolds & Gutman, 1988), en maak voorsiening vir 'n in-diepte analise van die eienskappe wat verbruikers die belangrikste vind in sekere produkte, die gevolg van die eienskap en die persoonlike waarde vervul word met die aankoop van die produk. Met betrekking tot luukse eksotiese leer bykomstighede, kan verbruikers sekere intrinsieke of ekstrinsieke produk eienskappe verkies meer as ander, wat lei tot negatiewe of positiewe gevolge, en op sy beurt lei tot die verbruiker se vervulling van sy/haar terminale of instrumentele waardes. Daarom was die doel van hierdie studie om welgestelde Suid-Afrikaanse vroulike verbruikers se luukse waarde persepsies van eksotiese leer bykomstighede te verken, deur gebruik te maak van die "Means-end Chain" teorie. Welgestelde vroulike verbruikers, tussen die ouderdomme van 30 tot 60 jaar, is gebruik as die eenheid van analise vir hierdie navorsingstudie. Hierdie welgestelde Suid-Afrikaanse vroulike verbruikers woon in Gauteng en die Stad Kaapstad en het vorm deel van die LSM 7-10 verbruiker segment. Die LSM 7-10 marksegment behels dat hierdie verbruikers is meer geneig om voltyds te werk, gekwalifiseerd is, en verdien R10 255 tot R29 512, maandelikse, 'n hoër as gemiddelde huishoudelike inkomste (SAARF Segmentation Tool, 2012:59-62). Gerief, en sneeubalsteekproeftrekking is gebruik om data in die Gauteng en Kaapstad gebiede in te samel. Die meetinstrument wat gebruik word vir hierdie studie was 'n self-geadministreerde vraelys, en 'n totaal van 40 bruikbare vraelyste is ingesamel. Die bevindinge van hierdie studie dui daarop dat die luukse waarde persepsies wat die welgestelde vroulike verbruikers wat deel maak van die studie probeer vervul was Funksionele en Individuele waardes, en dat hierdie waarde persepsies gedryf word deur die bruikbaarheid en self-identiteit gevolge van die gebruik van die produk, wat gebaseer is op die kleur en ontwerp eienskappe van die eksotiese leer bykomstighede. Dit dui daarop dat die welgestelde Suid-Afrikaanse vroulike deelnemers wat deelgeneem het aan hierdie studie, estetiese intrinsieke produk eienskappe (ontwerp en kleur) gesoek het vir beide Bruikbaarheid (funksionele) en self-identiteit (sielkundige) gevolge wat gedryf word deur die vervulling van funksionele (terminale) en Individuele (instrumenteel) waardes. Dit is toegeskryf aan die deelnemers se waardeering van eksotiese leer handsakke wat duursame, veelsydig en slim ontwerp (Funksionele waarde) is, wat teselfdetyd die deelnemet toelaar om hulle identiteit te vertoon en hul maak goed voel oor hulself (Individuele Waarde).
Dissertation (MConsumer Science)--University of Pretoria, 2016.
Consumer Science
MConsumer Science
Unrestricted
Scheepers, Sunette. "Luxury value perceptions that drive South African female consumers' purchase intent for luxury exotic leather accesories." Diss., University of Pretoria, 2016. http://hdl.handle.net/2263/60856.
Full textDissertation (MConsumer Science)--University of Pretoria, 2016.
Consumer Science
MConsumer Science
Unrestricted
Jansen, van Rensburg Lize Tineke. "South African female consumers' luxury value perceptions and needs for traceability information on exotic crocodile leather accessories." Diss., University of Pretoria, 2017. http://hdl.handle.net/2263/63310.
Full textDié studie ondersoek Suid-Afrikaanse vroueverbruikers se waardepersepsies asook hul behoeftes aan navolgbare inligting oor eksotiese krokodilleerbykomstighede. Die Wiedmann, Hennigs and Siebels's Luxury Value Perception Scale (2007) en The Consumer Decisionmaking Process (Solomon & Rabolt, 2004:354) dien as die konseptuele raamwerk vir dié studie. 'n Vraelys is dwarsoor Suid-Afrika versprei en voltooi deur vrywillige deelnemers. Alle respondente was Suid-Afrikaanse burgers, vroue van 'n verskeidenheid etniese herkomste, waarby ingesluit: Afrikaan, Kaukasiese, Indiese, en kleurlingindividue. Consulta Research (Pty) Ltd het van hul uitgebereide databasis van vroueverbruikers in hul steekproef gebruik gemaak. Hulle het daarin geslaag drie om honderd sewe en dertig (337) voltooide en bruikbare vraelyste te bekom. Die Spearman’s Correlation Coefficient se beskrywende statistiek en oorsigtelike faktore-ontleding is gebruik in die data-analiese. Die bevindings dui daarop dat respondente op die vraelys nié bereid is om markverwante pryse te betaal vir eksotiese krokodilleer-bykomstighede nie. Verdere bevindings in dié studie het vyf luukse waardepersies blootgelê, teenoor die vier aangedui deur Wiedmann et al. (2007), naamlik: Funksionele, Sosiale, Finansiële, Individuele geskenke, en Individuele plesierwaardepersepsies. Van dié luuksewaardepersepsies het respondente aangedui dat die funksionele waardepersepsie vir hulle die belangrikste is. Opspoorbare en navolgbare intrinsieke of ekstrinsieke eienskappe wat 'n invloed kan hê op die besluitnemening deur verbruikers was matig-belangrik in die besluitproses vir die aankoop van 'n eksotiese krokodilleerbykomstigheid. Met betrekking tot ekstrinsieke produkeienskappe, dui resultate daarop dat respondente grootliks hierdie ekstrinsieke eieskappe ook as matig-belangrik geag het. Die opmerklike uitsondering is beleidstandpunte wat handelsmerkeienaars ten opsigte van kinderarbeid handhaaf en wat as belangrik deur respondente bejeën is. Resultate dui verder daarop dat swak-positiewe, maar 'n statisties hoogs belangrike verband bestaan tussen fuksionele waardepersepsies en intrinsiek-verwante asook ekstrinsiekeverwante beskouings. Verder is ook aangedui dat hoogs belangrike verbande tussen finaniële waardepersepsies, individuele geskenkwaardepersepsies en die belangrikheid van intrinsieke en ekstrinsieke inligting teenwoordig is. Daar was 'n swak, maar hoogs belangrike verband tussen die indivuele geskenkwaardepersepsie en die belangrikheid van ekstrinsieke-verwante inligting asook die omgekeerde statisties-belangrike, swak-positiewe verband tussen individuele geskenkwaardepersepsies en die belangrikheid van intrinsiek-verwante inligting word beklemtoon. Die aankoopvoorneme is 'n belangrike oorweging in verbruikers se besluitneming. Resultate in hierdie studie, dui egter daarop dat verbruikers 'n swak aankoopvoorneme vir eksotiese krokodilleerbykomstighede het. 'n Meerderheid van die respondente het aangedui dat hulle nooit 'n bykomstigheid van krokodilleer sal koop nie. Verder sal hulle in geen stadium enige voorneme koester om 'n krokoldilleerbykomstigheid aan te skaf of belangstel om só 'n produk te bekom nie. Laastens dui resultate op 'n swak-positiewe, maar statisties hoogsbetekenisvolle verband tussen die belangrikheid van ekstrinsieke produkeieskappe en koopvoorneme. Resulate van dié studie maak 'n positiewe bydrae tot die besluitneming van verskeie rolspelers binne die eksotiese krokodilleer-industrie. Rolspelers soos boere, vervaardigers, verspreiders, handelaars en bemarkers kan almal baat vind by dié bevindings. Sleutelwoorde: Vroueverbruiker van luukse bykomstighede; industrie vir luukse krolodilleerbykomstighede; luuksewaardepersepsies; intrinsieke produkeienskappe; ekstrinsieke produkeienskappe; aankoopvoorneme.
Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 2017.
Consumer Science
MConsumer Science
Unrestricted
Zietsman, Dalien. "The relevance of ethical value perceptions and supply chain information to international tourists considering purchasing exotic leather products." Diss., University of Pretoria, 2017. http://hdl.handle.net/2263/65957.
Full textDissertation (MConsumer Science)--University of Pretoria, 2017.
Consumer Science
MConsumer Science
Unrestricted
Ferreira, Arielle. "Eastern and Western tourists' luxury value perceptions and needs for specific attributes of an online presence for exotic leather goods." Diss., University of Pretoria, 2017. http://hdl.handle.net/2263/65889.
Full textDissertation (MConsumer Science)--University of Pretoria, 2017.
Consumer Science
MConsumer Science
Unrestricted
Chambers, Hanri. "The role of knowledge and importance of country-of-origin information in female consumers’ purchase intent of exotic crocodile leather accessories." Diss., University of Pretoria, 2017. http://hdl.handle.net/2263/63220.
Full textDie studie het die rol van produk-kennis (objektiewe kennis en subjektiewe kennis) en die belangrikheid van inligting aangaande land-van-oorsprong in vroulike verbruikers se koopintensie met betrekking tot eksotiese krokodilleer-bykomstighede ondersoek. Die studie is regoor Suid-Afrika uitgevoer, en daar is spesifiek gekonsentreer op eksotiese krokodilleer-bykomstighede, wat ʼn sub-kategorie in die luukse klerebedryf uitmaak. Consulta Research is ʼn professionele navorsingsmaatskappy en is geraadpleeg om te help met die data-insameling. ʼn Kwantitatiewe deskriptiewe benadering is gevolg deur ʼn elektroniese opname-ontwerp te ontwikkel. Die data is ingesamel deur die gebruik van ʼn selftoegepaste aanlyn-vraelys, wat deur ʼn navorsingsmaatskappy versprei is. ʼn Dwarssneestudie is gebruik om die navorsing te doen. Die data is ingesamel deur middel van niewaarskynlikheids- gerieflikheid-steekproefneming. ʼn Totaal van 337 vraelyste is voltooi. Skale uit vorige navorsingstudies is aangepas vir die doeleindes van hierdie studie. Die vraelys het deel gevorm van ʼn groter studie en slegs vyf afdelings van die vraelys het betrekking op hierdie spesifieke studie. Pearson-korrelasie en Spearman-korrelasie is gebruik om die data deur middel van die verhoudings tussen veranderlikes te analiseer. Hierdie studie poog om te onderskei tussen die verbruikers se objektiewe en subjektiewe produk-kennis van luukse leer-produkte. Die produk wat genavors word se objektiewe kennis is teoreties onderverdeel in intrinsiek-verwante kenmerke en ekstrinsiek-verwante eienskappe. Die verhouding tussen objektiewe kennis en koopintensie, asook die verhouding tussen die belangrikheid van inligting aangaande die land-van-oorsprong en die koopintensie met betrekking tot eksotiese krokodilleer-bykomstighede is ondersoek. Die bevindinge met betrekking tot eksotiese krokodilleer-bykomstighede het getoon dat vroulike verbruikers beperkte objektiewe kennis en subjektiewe kennis beskik, blykbaar nie inligting aangaande land-van-oorsprong as belangrik beskou nie, ʼn swak koopintensie het, en het aangedui dat daar statistiese beduidendheid was slegs tussen die vroulike verbruikers se koopintensie en hul objektiewe kennis aangaande die intrinsiek-verwante eienskappe van eksotiese krokodilleer-bykomstighede. Die beperkinge van die studie is dat die resultate gebaseer was op nie-waarskynlikheidsgerieflikheidsteekproefneming, wat beteken dat die bevindings nie veralgemeen kan word na die hele Suid-Afrika nie, of na al die eksotieseleer-bedryfsmarkte vir welgestelde verbruikers nie. ʼn Mens sou graag ʼn populasiegroep wou kon bestudeer wat bestaan uit welgestelde respondente met ʼn jaarlikse huishoudelike inkomste van meer as R100 000. Die studie se bevindinge kan bydra tot die Suid-Afrikaanse eksotiese krokodilleerbedryf en spesifiek vir kleinhandelaars, vervaardigers, leerlooierye, en bemarkers. Die bevindinge en gevolgtrekkings in hierdie studie dra by tot bestaande teorie en kan dien as die basis vir toekomstige navorsing in verbruikersgedrag, verbruikerswetenskappe en die luukse, eksotiese leerbedryf in Suid-Afrika.
Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 2017.
Consumer Science
MConsumer Science
Unrestricted
Lavis, Skye. "The relevance of sustainability labeling for Chinese consumers perception of the luxuriousness of, and purchase intent for sustainabilitu-labelled exotic leather accessories." Diss., University of Pretoria, 2019. http://hdl.handle.net/2263/77837.
Full textDissertation (MConsumer Science)--University of Pretoria, 2019.
Consumer Science
MConsumer Science
Unrestricted
Santos, Vagner Geronimo do Nascimento. "Rendimento corporal, composição centesimal e resistência do couro de tilápia Oreochromis niloticus, produzida em viveiros escavados e tanques-rede." Universidade Estadual do Oeste do Parana, 2015. http://tede.unioeste.br:8080/tede/handle/tede/1943.
Full textCoordenação de Aperfeiçoamento de Pessoal de Nível Superior
The objective of this paper was to evaluate the corporal revenues, determine the chemical composition of the filet and evaluate the physical-mechanic resistance of the Nile tilapia leather (Oreochromis niloticus) produced in dug fishponds and cages. The results obtained of the corporal characteristics , the revenues results, the morphometric relations, the chemical composition of the filets and the physical-mechanic tests of the tilapia leather from both raising systems have undergone variance analysis (ANOVA). When statistic differences were observed (p<0,05), the Tukey test was applied in 5% of significance, using the software Statistica7.1. Significant differences were observed (p<0,05) for the average values of corporal characteristics between both raising systems for the total and standard length, total weight, pectoral fin and filet weight. As for the morphometric relations, chemical composition of the filets and the resistance of the leather significant differences were not observed (p>0,05). Therefore it is concluded that the systems did not influence on the corporal revenue, morphometric relations, quality of the meat and in the physical-mechanic tests of the leather.
Este estudo objetivou-se avaliar o rendimento corporal, determinar a composição química do filé e avaliar a resistência físico-mecânica do couro de tilápia do Nilo (Oreochromis niloticus) produzida em viveiros escavados e tanques-rede. Os resultados obtidos para as características corporais, os resultados de rendimentos, as relações morfométricas, a composição química dos filés e os testes físico-mecânicos do couro de tilápia de ambos os sistemas de criação foram submetidos à análise de variância (ANOVA), e quando observado diferenças estatísticas (p<0,05), aplicou-se o teste de Tukey a 5% de significância, utilizando o software Statistica 7.1. Foram observadas diferenças significativas (p<0,05) para os valores médios das características corporais entre os dois tipos de criação para o comprimento total e padrão, peso total, nadadeira peitoral e peso do filé. Quanto às relações morfométricas, composição química dos filés e resistência do couro, não foram observadas diferenças significativas (p>0,05). Portanto conclui-se que os sistemas de cultivo não influenciaram no rendimento corporal, relações morfométricas, composição da carne e nos testes físico-mêcanicos do couro.
Book chapters on the topic "Exotic leather"
"The tanning, dressing and conservation of exotic, aquatic and feathered skins." In Conservation of Leather and Related Materials, 192–205. Routledge, 2006. http://dx.doi.org/10.4324/9780080454665-23.
Full text