Academic literature on the topic 'Heilige Skrif'

Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles

Select a source type:

Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Heilige Skrif.'

Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.

You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.

Journal articles on the topic "Heilige Skrif"

1

Gerryts, E. D. "'n Veranderende boek- en biblioteekwese: Implikasies vir teoloog en predikant." Verbum et Ecclesia 7, no. 1 (1986): 39–42. http://dx.doi.org/10.4102/ve.v7i1.944.

Full text
Abstract:
By 'n geleentheid soos hierdie behoort ek seker oor die belangrikheid van die boek vir die teoloog en predikant te praat. Die boek is vir geen ander vak of beroep van groter belang nie. Dit gaan vir u immers om die Heilige Skrif, om die Boek van alle boeke. Daarbenewens het boek en literatuur 'n uiters belangrike rol in die geskiedenis van die kerk en van die Bybel gespeel.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Zuiddam, Benno A. "Godsspraak als drijfveer, standaard en model voor gebed bij Clemens van Rome aan de Corinthieërs." In die Skriflig/In Luce Verbi 49, no. 1 (2015). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1939.

Full text
Abstract:
Die eerste brief van Clemens Romanus aan die Korintiërs vertoon ‘n afhankelikheid van heilige Skrif en gebed. In die konteks van hierdie vroegchristelike brief is dit die Skrif wat gebed bevorder en vorm gee. Clemens het vir sy kennis van God staatgemaak op God se skriftelike openbaring, aangesien hy die Skrif beskou as Godsspraak in terme van inhoud en gesag. Die kerkvader nader God daarvolgens in sy gebedsantwoord op die Skrif. Die doel van gebed by die kerkvader is onder meer gerig daarop dat menslike gedrag gehoorsaamheid moet vertoon aan God se geopenbaarde Woord. Die vorm van gebed in Cl
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Roets, Jacques. "Die Christelike grondmotief en die Heilige Skrif by Dooyeweerd." Koers - Bulletin for Christian Scholarship 60, no. 2 (1995). http://dx.doi.org/10.4102/koers.v60i2.631.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Potgieter, PC. "Calvyn oor die leiding van die Heilige Gees in die verklaring van die Skrif." Acta Theologica 28, no. 2 (2009). http://dx.doi.org/10.4314/actat.v28i2.48884.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Van Helden, Sophia. "Ontluikende denke in die GKSA-kerkgroeibediening." In die Skriflig/In Luce Verbi 49, no. 1 (2015). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i1.1978.

Full text
Abstract:
Die GKSA het in 2012 besluit om heelhartig en volkome na God se bevele terug te keer. Herbesinning oor wat God in sy Woord beveel, is deel van die denkveranderingsproses wat in die GKSA plaasvind. Daar is baie oorsake vir die komplekse tendens van krimpende gereformeerde lidmaatgetalle waaraan die mens nie werklik iets kan doen nie. Die enigste optrede van gelowiges onder die leiding van die Heilige Gees wat moontlik ’n verskil kan maak, is om deur diepgaande bekering hulle eie denke volledig en gehoorsaam volgens die Skrif aan te pas. Omdat ingrypende veranderinge met verloop van tyd plaasvin
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Erasmus, Jan A. "Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis as geloofsvooronderstelling in die gesprek tussen wetenskap en geloof." In die Skriflig/In Luce Verbi 48, no. 1 (2014). http://dx.doi.org/10.4102/ids.v48i1.1757.

Full text
Abstract:
Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis bely dat God deur twee middele geken word, te wete deur middel van die skepping, onderhouding en regering van die wêreld (waaronder die wetenskap) en deur die heilige en goddelike Woord (die Bybel). Hierdie belydenis is van groot belang vir die gesprek tussen Wetenskap en Teologie. In hierdie artikel word gepoog om die verskille, maar ook die ooreenkomste tussen hierdie twee middele van openbaring uit te lig, elkeen tot sy reg te laat kom, maar hulle ook in balans met mekaar te stel. Die wyse waarop te werk gegaan word, is die volgende: eers word
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles

Dissertations / Theses on the topic "Heilige Skrif"

1

Conradie, A. F. "Bybel as problematiese teks: ’n kritiese ontleding aan die hand van polemieke in die Nederduitse Gereformeerde Kerk: van Johannes du Plessis tot Ferdinand Deist en Willem Vorster (1920–2000)." Thesis, 2019. http://uir.unisa.ac.za/handle/10500/25638.

Full text
Abstract:
Text in Afrikaans, with summaries in Afrikaans and English<br>Includes bibliographical references (leaves 383-403)<br>Die woordestryd oor goddelike inspirasie van alles wat in die Bybel staan, as gevolg van die uitgesproke stellings van Johannes Du Plessis, het tot ‘n krisis gelei wat as baken in die annale van die Ned. Geref. Kerk beskou word. Die meeste van sy standpunte word vandag as waarheid aanvaar en hy het bygedra tot die intellektuele debat oor die Bybel as Woord van God wat vandag nog aangaan. Du Plessis se herkoms, opleiding en verdienste as predikant en saakgelastigde van die Ker
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
We offer discounts on all premium plans for authors whose works are included in thematic literature selections. Contact us to get a unique promo code!