Academic literature on the topic 'Seksuele misbruik'

Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles

Select a source type:

Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Seksuele misbruik.'

Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.

You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.

Journal articles on the topic "Seksuele misbruik"

1

Elijah, Baloyi Magezi. "Sex as an expression of hospitality - Theological investigation amongst some Africans." Koers - Bulletin for Christian Scholarship 81, no. 2 (October 31, 2016): 10–17. http://dx.doi.org/10.19108/koers.81.2.2248.

Full text
Abstract:
Besides the fact that sexual relationships have been understood and misunderstood in different ways, the possibility of sexual abuse remains a big issue amongst African South Africans. It has been sexual relationships, amongst other factors, that have been widely used by one gender to dominate the other. Sometimes this happens because women, because of their defencelessness, are perceived to enjoy the kind of sexual abuse they are subjected to. It is from this kind of attitude that some people, particularly men, come to the conclusion that sexual intercourse is another form of hospitality that can be offered to women. This kind of thinking has been fuelled by the traditional rejection of singlehood or widowhood and other related situations that women find themselves in. It is for this reason that polygamy, levirate marriage and cohabitation have crept into the minds of some men. This paper will attempt to unveil how thinking of sexual intercourse as extending a form of hospitality has encouraged the domination and abuse of women in the African context. The study will also unveil how the gift of sex has been misunderstood and misinterpreted in order to subject women to sexual violence and harassment. Afgesien van die feit dat seksuele verhoudinge op verskillende wyses verstaan en misverstaan is, bly die moontlikheid van seksuele misbruik ‘n groot probleem onder Suid-Afrikaanse Afrikane. Dit was nog altyd seksuele verhoudinge, sowel as ander faktore, wat wyd deur een geslag gebruik is om die ander geslag te domineer. Soms gebeur dit omdat gedink word dat vroue, as gevolg van hulle weerloosheid, die soort seksuele misbruik waaraan hulle blootgestel word geniet. Voortvloeiend hieruit ontstaan die houding dat sommige mense, veral mans, tot die gevolgtrekking kom dat seksuele gemeenskap ‘n vorm van gasvryheid is wat vroue behoort te geniet. Hierdie soort denke word aangehelp deur die tradisionele verwerping van enkellopende vroue en weduwees en ander soortgelyke situasies waarin vroue hulleself bevind. Dit is om hierdie rede dat poligamie, swaershuwelike en saambly sommige mans se denke insluip. Hierdie artikel sal poog om aan te toon hoe ‘n denkbeeld van seksuele omgang as ‘n vorm van gasvryheid die dominasie en mishandeling van vroue in die Afrika-konteks versterk is. Die studie sal ook aantoon hoe die “geskenk” van seksuele omgang vroue meer blootstel aan seksuele geweld en mishandeling.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Coetzee, SA. "Promoting fair individual labour dispute resolution for South African educators accused of sexual misconduct (part 1)." Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg 2021, no. 1 (2021): 29–42. http://dx.doi.org/10.47348/tsar/2021/i1a2.

Full text
Abstract:
Die afsku van seksuele wandade met kinders verander nie die noodwendigheid dat die oppergesag van die reg erken en, uit ’n arbeidsregperspektief, billikheid in ondersoeke na bewerings nagestreef word nie. Dit is algemeen bekend dat ’n klagte van seksuele wangedrag die einde van ’n opvoeder se loopbaan kan beteken, sy of haar persoonlike lewe omverwerp, en sy of haar familie en vriende leed berokken. Die media vererger die gevolge van ’n klagte van seksuele wangedrag deurdat hulle vervolging deur die openbare mening aanvuur, en opvoeders, wat belangrike rolspelers in kinderbeskerming is, tot waarskynlike verdagtes maak. Reken hierby die verskynsel dat ’n beskuldigde op grond van bewerings skuldig bevind word, en dat klagtes teen opvoeders soms vals is. Dit is nodig dat opvoeders wat van seksuele wangedrag beskuldig word, billik behandel word. Die inwerkingtreding van Kollektiewe Ooreenkoms 3 van 2018, wat ’n ondersoek deur ’n arbiter verpligtend maak indien ’n Suid-Afrikaanse opvoeder van seksuele wandade met ’n leerder beskuldig word, maak hierdie behoefte nog dwingender. Met hierdie artikel poog die skrywer om by te dra tot die bevordering van billike geskilbeslegting vir Suid-Afrikaanse opvoeders wat van seksuele wangedrag met ’n leerder beskuldig word. Die skrywer verduidelik eerstens waarom sy van mening is dat daar ’n dwingende behoefte is aan billikheid jeens opvoeders wat van seksuele wangedrag beskuldig word. Daarna plaas sy die artikel in die toepaslike konteks deur te kyk na alternatiewe geskilbeslegtingsprosedures vir individuele arbeidsgeskille. Vervolgens ondersoek sy die prosedure vir individuele geskilbeslegting wat Suid- Afrikaanse opvoeders tot hulle beskikking het as hulle hul teen ’n klagte van seksuele wangedrag met ’n leerder moet verdedig. Laastens ontleed die skrywer algemene misverstande oor arbitrasie wat billike uitkomste kan belemmer as opvoeders hulle teen klagtes van seksuele wangedrag moet verdedig. Algemene misverstande wat billikheid tydens arbitrasie kan beïnvloed, sluit in dié oor die de novoaard van arbitrasie; die bewyslas; die bewyse wat vereis word; die belang van getuienis; die reëls oor hoorsêgetuienis; probleme met getuies; die misbruik van uitstel; verteenwoordiging; en wat ’n oorsig behels. Hierdie misverstande word merendeels geïllustreer met voorbeelde uit arbitrasieverslae oor seksuele wangedrag van die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys. Ander arbitrasiebepalings en hofbeslissings word eweneens genoem.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

de Waard, Tineke. "Seksueel misbruik." Maatwerk 13, no. 6 (December 2012): 20. http://dx.doi.org/10.1007/s12459-012-0173-7.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Heynick, Frank. "Seksueel misbruik." Tandartspraktijk 28, no. 10 (October 2007): 978–82. http://dx.doi.org/10.1007/bf03073279.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Lange, Alfred, Tanja Lachnit, Sandra Sjollema, and Gerrit Hanewald. "Seksueel misbruik en psychopathologie." Dth 17, no. 2 (June 1997): 60–71. http://dx.doi.org/10.1007/bf03060168.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Pijnappels, Kees. "Wegwijzer bij seksueel misbruik." Advocatenblad 100, no. 2 (February 2020): 31. http://dx.doi.org/10.5553/ab/0165-13312020100002016.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

 . "Gevolgen van seksueel misbruik." Psychopraxis 3, no. 2 (April 2001): 70. http://dx.doi.org/10.1007/bf03071910.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Bullens, R. "Hoe plegers seksueel misbruik plannen." Kind en adolescent 17, no. 4 (December 1996): 162–67. http://dx.doi.org/10.1007/bf03060635.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
9

Goosen, Carla, and Toine Lagro-Janssen. "Seksueel misbruik herkennen bij minderjarigen." Huisarts en wetenschap 63, no. 7 (June 29, 2020): 36–39. http://dx.doi.org/10.1007/s12445-020-0759-6.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
10

van der Hart, Onno. "Seksueel misbruik en de katholieke kerk." Dth 14, no. 3 (September 1994): 156–57. http://dx.doi.org/10.1007/bf03060084.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
More sources

Dissertations / Theses on the topic "Seksuele misbruik"

1

Stander, Wilna Joy. "Emosionele reaksies van die moeder van die seksueel misbruikte kind na bekendmaking van seksuele misbruik / Wilna Joy Stander." Thesis, North-West University, 2009. http://hdl.handle.net/10394/5033.

Full text
Abstract:
* OPSOMMING: Die doelstelling van die navorsing was om die reaksies van die moeder van die seksueel misbruikte kind na bekendmaking van die oortreding te bepaal en hoedat die forensiese maatskaplike werker die moeder tydens die forensiese proses behulpsaam kan wees. Doelwit 1: Om vas te stel wat die emosionele reaksies van die moeders was nadat seksuele misbruik van hul kinders bekend gemaak is. Doelwit 2: Om vas te stel in watter mate die forensiese maatskaplike werker inligting aan die moeder verstrek het rakende die wetlike en forensiese prosesse asook moontlike implikasies rakende bepaalde besluitneming. Doelwit 3: Om vas te stel hoe die forensiese maatskaplike werker die moeder tydens die forensiese proses behulpsaam kan wees. Ten opsigte van doelwit een (1) is 'n gestandaardiseerde meetinstrument (PMSI) benut ten einde die moeder se emosionele reaksies te bepaal. Daar is bevind dat die moeder van die seksueel misbruikte kind na bekendmaking daarvan, binne 'n emosionele konteks, met simptome van trauma presenteer. Doelwit twee (2) is met behulp van 'n selfontwerpte vraelys ondersoek, aan die hand waarvan bevind is dat die meerderheid moeders voldoende inligting met betrekking tot die wetlike en forensiese prosesse van die forensiese maatskaplike werker ontvang het. Enkele van die moeders het egter beleef dat hulle nie op aile vlakke toepaslik ingelig was rakende die wetlike en forensiese proses nie. Ten aansien van doelwit drie (3) is dieselfde selfontwerpte vraelys benut as die in doelwit twee (2) genoem. Daar is bevind dat die forensiese maatskaplike werker toepaslike inligting aan die moeder moet verstrek en dat sy haar na bevoegde kundiges wat oor spesifieke terapeutiese kennis en vaardighede beskik, moet verwys. Hierdie bevindinge is vervat in die aanbevelings wat in die studie gedoen is, wat fokus op die forensiese maatskaplike werker se rol en taak met betrekking tot die moeder van die seksueel misbruikte kind.
• SUMMARY: The purpose of the research was to determine the emotional reactions of the mother of the sexually abused child after disclosure and how the forensic social worker can assist the mother in the forensic process. Objective 1: To determine what the emotional reactions of the mothers of their sexually abused children were after disclosure of sexual abuse. Objective 2: To ascertain to what extent the forensic social worker furnished the mother with information regarding the legal and forensic process as well as possible implications concerning certain decision making. Objective 3: How the forensic social worker can assist the mother in the forensic process. A standardised measuring instrument (PMSI) was utilised in obtaining information with regard to objective one (1). The findings indicate that the mother of the sexually abused child presents with symptoms of trauma after disclosure of sexual abuse. A self-designed questionnaire was used to investigate objective two (2). The findings indicated that the majority of mothers received sufficient information from the forensic social worker regarding the legal and forensic process. The same self-designed questionnaire was utilised for objectives two (2) and three (3). Objective three (3) focused on how the forensic social worker could assist the mother in the forensic process. The findings indicated that the forensic social worker should furnish the mother with specific information, especially by referring the mother to competent therapists with specific therapeutic knowledge and skills. These findings were included in the recommendation made in this study that focussed on the forensic social worker's role and task with regard to the mother of the sexually abused child.
Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Amoraal, Jomien. "Openbaarmaking van seksuele misbruik gedurende jong volwassenheid / Amoraal J." Thesis, North-West University, 2011. http://hdl.handle.net/10394/7340.

Full text
Abstract:
Kinderseksuele misbruik het langtermyneffekte op die persoon wat as kind seksueel misbruik is, en dit kan strek tot in sy of haar jong volwasse jare. Dit is dus belangrik dat daar aandag gegee word aan die nodige ondersteuningsnetwerke/hulpbronne wat beskikbaar is vir jong volwassenes wat slagoffers is van seksuele misbruik tydens hulle kinderjare. Deur te bepaal aan watter persone hierdie slagoffers bereid is om die misbruik te openbaar, kan gebruik gemaak word van eienskappe wat benodig word vir effektiewe openbaarmaking. Met die gemengde kwantitatiewe en kwalitatiewe navoringsontwerp is daar op die tweede– en derdejaar maatskaplike werkstudente van die Noordwes–Universiteit (Potchefstroomkampus) as respondente van die studie gefokus. Daar is gebruik gemaak van ‘n doelgerigte steekproef om respondente te verkry vir die studie en selfopgestelde, groep–geadministreerde vraelyste is aan hulle uitgedeel. Die verkennende navorsingsontwerp is gebruik om meer inligting oor die navorsingsonderwerp te bekom, aangesien daar beperkte inligting beskikbaar is en min navorsing daaroor onderneem is binne die Suid–Afrikaanse opset. Die doel van die studie is om vas te stel watter hulpbronne beskikbaar gestel moet word aan slagoffers van seksuele misbruik tydens hulle kinderjare, sodat hulle vroeër in hulle lewe die misbruik openbaar en die nodige hulp kan verkry vir die trauma wat hulle ervaar het. Dit is uit die bevindings duidelik dat die noodsaaklikheid bestaan vir die bewusmaking onder die gemeenskap om van die beskikbare hulpbronne vir persone wat slagoffers van kinderseksuele misbruik, gebruik te maak. Aanbevelings rakende die inhoud word in die studie uiteengesit en aanbevelings vir verdere navorsing word ook aan die hand gedoen. Die gebruik van bewusmakingsprogramme is noodsaaklik om die gemeenskap in te lig oor die dinamika van kinderseksuele misbruik.
Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Malan, Christoffel Naudé. "Die verhale van kinders wat seksuele misbruik oorleef het 'n pastoraal-narratiewe ondersoek /." Pretoria : [s.n.], 2005. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05252006-125618/.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Van, der Schyff Martha Levina. "Aanmeldingsriglyne vir adolessente wat aan seksuele misbruik blootgestel word / Marthie van der Schyff." Thesis, North-West University, 2009. http://hdl.handle.net/10394/4908.

Full text
Abstract:
South African adolescents are at high risk of becoming victims of sexual abuse. However, research and experience by practising social workers show that adolescents are reluctant to report sexual abuse immediately. This could be due to the lack recognised guidelines available by which to report abuse and receive the necessary help. The purpose of the research was to investigate the reasons why adolescents fail to report sexual abuse in order to establish relevant guidelines. This would also determine the role of the forensic social worker in the report of sexual abuse by adolescent victims. The research followed a combined quantitative and qualitative approach. 220 adolescents from two high schools and six Welkom social workers were involved in the investigation. Both groups of participants completed questionnaires while the social workers were also involved in a focus group. Forensic social workers work is a new field of specialisation in the social work profession. There is a serious misconception about the role of the forensic social worker not only among other practising social workers, but also among the general public and adolescents in specific. The forensic social worker can play an important role in establishing guidelines for the report of sexual abuse by adolescent victims. The findings clearly showed that adolescents do not report sexual abuse within the family. The abused adolescent becomes a victim as South Africa does not yet have definite guidelines available for the report of sexual abuse. The study found that the forensic social worker has a definite role to play in the report of sexual abuse by adolescents.
Thesis (M.A. (MW Forensic))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2009.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Malan, Helena. "Die bemagtiging van hoërskoolleerders in koshuise om seksuele misbruik aan te meld / Malan H." Thesis, North-West University, 2011. http://hdl.handle.net/10394/7597.

Full text
Abstract:
Die fokus van hierdie artikel is om hoërskoolleerders in koshuise te bemagtig om seksuele misbruik te kan aanmeld. Kwalitatiewe navorsingsmetodes is gebruik om te bepaal oor watter kennis die leerders beskik rakende die aanmelding van seksuele misbruik. Op grond hiervan word aanbevelings gemaak om dit vir hoërskoolleerders in koshuise moontlik te maak om seksuele misbruik aan te meld. Verskeie vrae is in fokusgroepe bespreek. Die vrae het gehandel oor wat seksuele misbruik is en deur wie en by wie en waar dit aangemeld moet word. Die aanbevelings wat gemaak word, sal genoemde leerders help om seksuelemisbruik–gevalle meermale aan te meld, aangesien hulle volledig ingelig sal wees oor wat seksuele misbruik is en wat dit impliseer. Verder sal hulle ten slotte ook weet wie dit moet aanmeld en by wie en waar.
Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Delport, Janine. "Die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik / Janine Delport." Thesis, North-West University, 2010. http://hdl.handle.net/10394/4818.

Full text
Abstract:
Kinders bring ‘n groot gedeelte van hul tyd by die skool deur. Onderwysers is die enigste ander persone behalwe die gesin wat op ‘n daaglikse basis kontak het met kinders. Onderwysers kan ‘n groot invloed uitoefen op kinders. Indien kinders probleme ervaar by die huis, kan hulle moontlik ‘n onderwyser daarvan vertel. Kinders kan moontlik seksuele misbruik bekend maak aan onderwysers. Indien kinders nie seksuele misbruik bekend maak nie, toon hulle egter soms simptome wat as indikatore kan dien dat hulle seksueel misbruik word. Onderwysers moet egter oor die nodige kennisbasis beskik om hierdie indikatore te kan identifiseer. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, moet onderwysers weet hoe om te reageer op hierdie bekendmaking. Onderwysers het ‘n wetlike verpligting om seksuele misbruik aan te meld by die polisie. Om dit aan te meld, moet onderwysers egter kennis dra van hul wetlike verpligting en van die gevolge indien hulle dit nie sou aanmeld nie. Indien ‘n kind seksuele misbruik bekend maak, behoort daar ‘n prosedure in plek te wees by skole om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer. Die doelstelling van die navorsing was om die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik te ondersoek. Daar is van die opname prosedure gebruik gemaak om kwalitatiewe data te bekom. ‘n Nie–waarskynlikheidssteekproef en meer spesifiek ‘n toevallige steekproef is getrek en agt deelnemers is in ‘n hoofonde rsoek betrek, waar ‘n self–gestruktureerde onderhoudskedule gebruik is om die kennisbasis van onderwysers van seksuele misbruik vas te stel. Hierdie onderhoudskedule is gedurende persoonlike onderhoude gebruik met die agt deelnemers. Dit is vanuit die bevindinge duidelik dat die kennisbasis van onderwysers ten opsigte van seksuele misbruik beperk is. Onderwysers weet nie hoe om die bekendmaking van seksuele misbruik te hanteer nie. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, is daar nie prosedures in plek om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer nie. Onderwysers benodig meer opleiding om seksuele misbruik te hanteer, sodat hulle beter toegerus kan word om die aanmeldings van seksuele misbruik te verwys.
Thesis (M.A. (MW Forensic))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

Meyer, Melanie. "'n Maatskaplikewerk–ondersoek na die noodsaaklikheid van 'n bewusmakingsprogram vir adolessente rakende seksuele misbruik / Meyer, M." Thesis, North-West University, 2011. http://hdl.handle.net/10394/6993.

Full text
Abstract:
Adolessente loop In hoe risiko om slagoffers van seksuele misbruik te word. Seksuele misbruik het In merkwaardige impak op adolessente. Tesame met die hoe eise wat die stormagtige adolessensieperiode aan In persoon stel is vroee intervensie veral noodsaaklik. Dit word geredelik aanvaar dat vroee intervensie ernstige versteurings in volwassensheid mag verhoed. Adolessente kom egter oor die algemeen nie vanself na vore vir die nodige hulpverlening nie. Die doel van die ondersoek was om ondersoek in te stel na die noodsaaklikheid van In bewusmakingsprogram vir adolessente rakende seksuele misbruik. Die doel was verder om aanbevelings aan die hand te doen vir die ontwerp van In effektiewe bewusmakingsprogram. Die navorsing het In gekombineerde kwantitatiewe en kwalitatiewe benadering gevolg. 214 adolessente en 10 onderwysers van twee hoerskole is by die ondersoek betrek. Albei groepe deelnemers het vraelyste voltooi. Adolessente het kwantitatiewe vraelyste voltooi terwyl onderwysers In kwalitatiewe skedule voltooi het. Uit laasgenoemde is verskeie temas ge'identifiseer en bespreek. Die studie was verkennend sowel as beskrywend van aard. Dit is vanuit die bevindings duidelik dat daar die noodsaaklikheid bestaan van In bewusmakingsprogram aan adolessente rakende seksuele misbruik. Aanbevelings rakende die inhoud en ontwerp van so In program is vanuit die studie gedoen.
Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Kotze, Etna. "'n Spelterapieprogram vir die adolessente dogter wat seksueel misbruik is." Thesis, Pretoria : [s.n.], 2006. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-12132006-145617.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
9

Britz, Linda. "'N Intervensiemodel vir die middelkinderjare-kind wat seksueel misbruik is." Thesis, Pretoria : [s.n.], 2003. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-02042004-105645.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
10

Briers, Maria Aletta Magdalena. "Identifisering van rolle van die multidissiplinêre span tydens 'n ondersoek na die seksuele misbruik van 'n kind / Mandie Briers." Thesis, North-West University, 2009. http://hdl.handle.net/10394/4751.

Full text
Abstract:
For years social workers have been involved in the investigation of sexual abuse of children. This involvement of social workers is therefore no new concept. In the involvement of social workers in this field there has been a close relationship between social workers and especially the judiciary for several years. Apart from the legal profession other professional role players are also involved in the investigation of the sexually molested child. This research focuses particularly on the different roles of the members of the multidisciplinary team during the investigation of sexual abuse of children. A multidisciplinary team approach brings together different role players in this way to make use of the knowledge and strengths of all to the benefit of the victim so that effective service can be rendered. The researcher is of the opinion that if the multidisciplinary team acts in a more efficient way, more prosecution of sexual crimes committed against children could be brought about.
Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
More sources

Books on the topic "Seksuele misbruik"

1

Draijer, Nel. Seksuele traumatisering in de jeugd: Lange termijn gevolgen van seksueel misbruik van meisjes door verwanten. Amsterdam: SUA, 1990.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Outsem, Ron van. Seksueel misbruik van jongens. Amsterdam: Sua, 1992.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Warnink, M. Schadevergoeding bij seksueel misbruik: Een jurisprudentie-onderzoek naar de civielrechtelijke schadevergoeding aan slachtoffers van seksueel misbruik. Nijmegen: Ars Aequi Libri, 1995.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Jonker-Pool, G. Geschonden grenzen: Over seksueel misbruik : feiten, overwegingen, geloofsvragen. Goes: Oosterbaan & Le Cointre, 1994.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Seksueel misbruik van minderjarigen in de Rooms-Katholieke Kerk. Amsterdam: Uitgeverij Balans, 2012.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Seksueel misbruik van minderjarigen in de Rooms-Katholieke Kerk. Amsterdam: Uitgeverij Balans, 2011.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

Kool, R. S. B. De strafwaardigheid van seksueel misbruik =: Sexual abuse of minors as a crime. [Rotterdam]: Sanders Instituut, 1999.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Scharloo, A., S. Ebbers, and M. Spijker. SOS - snelle opvang bij seksueel misbruik van mensen met een verstandelijke beperking. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2014. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-368-0328-1.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
9

Veerman, Alexander Lucas. Ontredderd: Het proces in de kerkenraad als de predikant seksueel misbruik heeft gepleegd. Zoetermeer: Boekencentrum, 2005.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
10

Ganzevoort, Reinder Ruard. Reconstructies: Praktisch-theologisch onderzoek naar de verhalen van mannen over seksueel misbruik en geloof. Kampen: Kok, 2001.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
More sources

Book chapters on the topic "Seksuele misbruik"

1

Heemelaar, Mathieu. "Seksueel misbruik." In Seksualiteit, intimiteit en hulpverlening, 151–92. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2013. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-368-0305-2_5.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Lamers-Winkelman, F. "Seksueel misbruik." In Handboek Kinderen & Adolescenten, 868–76. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 1998. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-313-8644-4_105.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Heemelaar, Mathieu. "Seksueel misbruik." In Seksualiteit, intimiteit en hulpverlening, 151–95. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2017. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-368-1928-2_5.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Lagro-Janssen, A. L. M., and T. A. M. Teunissen. "Seksueel misbruik." In Praktische huisartsgeneeskunde, 509–24. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2019. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-368-2409-5_31.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Lamers-Winkelman, F. "Seksueel misbruik." In Handboek jeugdzorg deel 1, 357–74. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2005. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-313-7133-4_22.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Russel, I. M. B. "Seksueel misbruik: inleiding." In Medisch handboek kindermishandeling, 145–49. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2013. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-313-9185-1_10.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

Heemelaar, Mathieu. "5 Seksueel misbruik." In Seksualiteit, intimiteit en hulpverlening, 228–82. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2008. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-313-6293-6_6.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Bicanic, I. A. E., and J. M. Ruskamp. "Seksueel misbruik van kinderen." In Kindertraumachirurgie, 195–201. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2019. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-368-1870-4_18.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
9

Karst, W. A., and I. M. B. Russel. "Aanpak bij recent seksueel misbruik." In Medisch handboek kindermishandeling, 213–20. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2013. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-313-9185-1_15.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
10

Lo Fo Wong, S. H. "Vrouwen en pijn. De rol van seksueel misbruik seksueel misbruik en partnergeweld partnergeweld." In Pijn Info, 1313–16. Houten: Bohn Stafleu van Loghum, 2004. http://dx.doi.org/10.1007/978-90-313-7316-1_225.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
We offer discounts on all premium plans for authors whose works are included in thematic literature selections. Contact us to get a unique promo code!

To the bibliography