Academic literature on the topic 'Staat van beleg'

Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles

Select a source type:

Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Staat van beleg.'

Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.

You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.

Journal articles on the topic "Staat van beleg"

1

Lôtter, C. "Die transformasie van die Suid-Afrikaanse gevangeniswese tot 'n openbare instelling met positiewe vrede as waardestelsel." Tydskrif vir Geesteswetenskappe 61, no. 4-2 (2021): 1235–59. http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a.

Full text
Abstract:
Tradisionele benaderings in hoofstroomkriminologie formuleer misdaadbekamping as 'n voortdurende of voortslepende konflik waarin geweld as 't ware met geweld beveg moet word. In teenstelling hiermee word nuwer rigtings in kritiese kriminologie in hierdie artikel verken en onderskryf - benaderings wat positiewe vrede beskou as 'n effektiewe en blywende(r) "antwoord", selfs al is dit net ten dele, op die probleem van misdaad. Die ietwat onkonvensio-nele benadering in rigtings wat krities teenoor hoofstroomkriminologie staan, in die besonder die vertakking bekend as "vredemakende kriminologie" (Q
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Carstens, Magdalize, and Martina Viljoen. "MK as kultuurverskynsel: ’n Dokumentering en tematiese ontleding van die kanaal se opkoms en invloed op die ontwikkeling van marginale Afrikaner-identiteite, 2005–2013." LitNet Akademies 20, no. 1 (2023): 22–56. http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2023/j20n1b2.

Full text
Abstract:
Van 2005 tot 2013 was MK ’n musiekkanaal wat deel van DStv se aanbiedings MultiChoice en kykNET gevorm het. Die kanaal is gekenmerk deur andersdenkendheid, met ’n sterk fokus op Afrikaans as medium en identiteitsvorming onder die postapartheid Afrikaanssprekende jeug. MK het ’n beduidende rol gespeel in die ontwikkeling van Afrikaanse rock- en alternatiewe musiek en die subgenres wat daaruit ontwikkel het. Ten spyte van MK se invloed op verskeie musikale, tegnologiese en sosiale terreine, is geen gepubliseerde navorsing oor die kanaal beskikbaar nie en is die meeste internetmateriaal daaroor o
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Clijsters, Edi. "Pleidooi ondergraaft wetenschap." WT. Tijdschrift over de geschiedenis van de Vlaamse beweging 74, no. 1 (2015): 36–43. http://dx.doi.org/10.21825/wt.v74i1.12118.

Full text
Abstract:
ULB-historica Dr. Céline Préaux promoveerde met een studie waarin zij het lot van de Franstaligen in Antwerpen vergeleek met dat van Engelstaligen in Montréal, en beide beschouwde als “le déclin d'une élite”. Uit de theoretische hoofdstukken in Préaux' boek blijkt dat zij wel meer en recentere theoretische 'klassiekers' theeft doorgenomen; toch neemt zij als uitgangspunt het begrippenpaar 'Gesellschaft / Gemeinschaft' zoals de Duitse socioloog Tönnies (1855-1936) dat naar het eind van de 19de eeuw als analyse-schema vooropstelde, en dat – grof vereenvoudigd – kan worden herleid tot 'staat / vo
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

TER KULLE-HALLER, R., Hans-Joachim Raupp, W. Frofntjes, and H. J. J. Hardy. "Een schriftkundig onderzoek van Rembrandt signaturen." Oud Holland - Quarterly for Dutch Art History 105, no. 3 (1991): 185–208. http://dx.doi.org/10.1163/187501791x00038.

Full text
Abstract:
AbstractIn forensic science, signatures are identified by means of comparative handwriting analysis - not to be confused with graphological examination. To the authors' knowledge, no systematic investigation has hitherto taken place as to the effectiveness of subjecting signatures on old master paintings to such comparative analysis. Even when judgment is passed on signatures in art-historical publications, it is seldom based on an investigation which could stand up to the critical standards of handwriting experts. Partly due to insufficient knowledge of the relevant criteria, signature assess
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Hardi, Apor, Gergely Varga, Zsolt Nagy, et al. "Hosszú távú progressziómentes túlélés relabált, refrakter myeloma multiplex tisztán orális ixazomib-lenalidomid-dexametazon kezelésével." Orvosi Hetilap 162, no. 36 (2021): 1451–58. http://dx.doi.org/10.1556/650.2021.32179.

Full text
Abstract:
Összefoglaló. Bevezetés: A myeloma multiplex mindmáig alapvetően gyógyíthatatlan betegség, ezért nagy klinikai jelentőségük van az eredményes mentő kezeléseknek. A szájon át adható első proteaszómagátlóval, az ixazomibbal kiegészített lenalidomid-dexametazon terápia jól tolerálható, csak orális szerekből álló kombináció, mely hazánkban 2015 áprilisától kezdődően a „Named Patient Program” keretén belül vált elérhetővé relabált, refrakter myeloma multiplexes betegek kezelésére. Célkitűzés: Kutatásunk célja az ixazomib-lenalidomid-dexametazon kezelés mellett a hosszú távon progressziómentes túlél
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Slabbert, Magda, and Melodie Labuschaigne. "Misplaaste weldade en griewe van die “Liquorice Allsorts-gesinnetjie”: ’n Regsletterkundige verkenning van Zelda Bezuidenhout se Die waarde van stil bure." LitNet Akademies 19, no. 2 (2022). http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2022/j19n2e3.

Full text
Abstract:
Die reg-en-letterkunde-vakterrein, in Suid-Afrika nog in ’n ontwikkelende fase, is ’n interdissiplinêre studieveld wat onder andere gemoeid is met die vertolking van regsaspekte in fiksie. Lesers word in staat gestel om krities te besin oor die rol en funksie van die reg in ’n breër konteks, asook om komplekse maatskaplike en regskwessies soos wetteloosheid, diskriminasie en ongeregtigheid binne ’n bepaalde konteks te evalueer. Die sentrale tema in Zelda Bezuidenhout se 2021-roman Die waarde van stil bure is ongeoorloofde stamselnavorsing en ’n stamselbehandeling, wat die konteks stel en die l
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

Lôtter, Casper. "Die transformasie van die Suid-Afrikaanse gevangeniswese tot 'n openbare instelling met positiewe vrede as waardestelsel* Transforming the prison system in South Africa into a public institution with positive peace underlying its values." Tydskrif vir Geesteswetenskappe 61, no. 4-2 (2021). http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a2.

Full text
Abstract:
OPSOMMING Tradisionele benaderings in hoofstroomkriminologie formuleer misdaadbekamping as 'n voortdurende of voortslepende konflik waarin geweld as 't ware met geweld beveg moet word. In teenstelling hiermee word nuwer rigtings in kritiese kriminologie in hierdie artikel verken en onderskryf - benaderings wat positiewe vrede beskou as 'n effektiewe en blywende(r) "antwoord", selfs al is dit net ten dele, op die probleem van misdaad. Die ietwat onkonvensio-nele benadering in rigtings wat krities teenoor hoofstroomkriminologie staan, in die besonder die vertakking bekend as "vredemakende krimin
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Blignaut, Henry, and Charlene du Toit-Brits. "Uitdagings en implikasies vir die implementering van selfgerigte leer tydens Covid-19 Challenges and implications for the implementation of self-directed learning during Covid-19." Tydskrif vir Geesteswetenskappe 62, no. 1 (2022). http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n1a8.

Full text
Abstract:
OPSOMMING Die hoofdoel van onderrig is om toekomstige selfgerigte burgers te ondersteun in die verkryging van 'n blink toekoms en om die nodige SGL-vaardighede te verskaf om in 'n loopbaan goed onderrig te word. Onderwys, per se, is 'n sleutel tot lewe, kennis, selfvertroue, selfrespek en selfgerigtheid. Verder stel onderwys individue in staat om selfgerig vir die lewe voor te berei. SGL is as teoretiese raamwerk gebruik om die sentraliteit daarvan in die voorbereiding van ons toekomstige arbeidsmag te onderstreep en om uit te lig dat die ontbreking en nie-bevordering daarvan in skole tot agte
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles

Books on the topic "Staat van beleg"

1

author, Głuchowski Leszek W., and Werblan Andrzej author, eds. "On the decision to introduce martial law in Poland in 1981": Two historians report to the Commission on Constitutional Oversight of the Sejm of the Republic of Poland. Woodrow Wilson Center for Scholars, 1997.

Find full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Verster, Pieter. Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde - 'n Missionêre teologie. SunBonani Media, 2020. http://dx.doi.org/10.18820/9781928424758.

Full text
Abstract:
Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoe
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
We offer discounts on all premium plans for authors whose works are included in thematic literature selections. Contact us to get a unique promo code!