Academic literature on the topic 'Wêreldoorlog'

Create a spot-on reference in APA, MLA, Chicago, Harvard, and other styles

Select a source type:

Consult the lists of relevant articles, books, theses, conference reports, and other scholarly sources on the topic 'Wêreldoorlog.'

Next to every source in the list of references, there is an 'Add to bibliography' button. Press on it, and we will generate automatically the bibliographic reference to the chosen work in the citation style you need: APA, MLA, Harvard, Chicago, Vancouver, etc.

You can also download the full text of the academic publication as pdf and read online its abstract whenever available in the metadata.

Journal articles on the topic "Wêreldoorlog"

1

Wessels, G. M. "Die Opkoms En Agteruitgang Van Die Dollar As Internasionale Sleutelvaluta Sedert Die Eerste Wêreldoorlog." Studies in Economics and Econometrics 12, no. 1 (April 30, 1988): 37–50. http://dx.doi.org/10.1080/03796205.1988.12128945.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Coetzee, Eben. "Die toekoms van Taiwan: strategiese realiteite en die kernwapenopsie." LitNet Akademies 19, no. 3 (December 19, 2022): 488–513. http://dx.doi.org/10.56273/1995-5928/2022/j19n3b13.

Full text
Abstract:
Daar word vandag wyd gevrees dat ’n Chinese inval in Taiwan op hande is. Sodanige vrese is allermins nuut, maar teen die agtergrond van toenemende Chinese aggressie in die Asies-Pasifiese en Indo-Pasifiese streke gedurende die afgelope dekade of wat het dié vrese al hoe meer uitgekring. Dié vrese is nie ongegrond nie. Vir etlike jare kon Taiwan egter troos vind in die feit dat die VSA – die onbetwisbare hegemoon in die post-Tweede Wêreldoorlog-era – Taiwan teen ’n Chinese inval kon beskerm (maar nie noodwendig sou nie). China was ’n swak en ontwikkelende land, terwyl die VSA (as die oënskynlike beskermheer van Taiwannese belange) ’n ekonomiese en militêre reus is. Dié wêreld bestaan nie meer nie. Vandag – en dit sal selfs des te meer in die toekoms die geval wees – beskik China oor die militêre slaankrag om Taiwan in te val (hoewel steeds teen ’n uiters hoë prys). Vir China is die kwessie van Taiwannese hereniging met die vasteland ononderhandelbaar. ’n Ekonomies en militêr sterker China enersyds, en ’n kwynende VSA andersyds, hou derhalwe bepaalde gevolge in vir die oorlewing en veiligheid van Taiwan. Die doel van hierdie artikel is om te wys op die uiters benarde buitelandse omgewing wat Taiwan in die gesig staar (vandag, maar selfs meer in die toekoms) en om oorweging te skenk aan die kernwapenopsie om Taiwannese oorlewing te verseker. Die primêre navorsingsvraag van die ondersoek is die volgende: Gegewe die uiters benarde buitelandse omgewing wat Taiwan in die gesig staar, watter strategiese roete sal beide doenlik én doeltreffend wees om dié land teen ’n Chinese aanval te beskerm? Dié vraag word deur twee bykomende vrae gerugsteun: Een, in welke mate sal konvensionele afskrikking doenlik en doeltreffend wees om Taiwannese veiligheid te verseker? En twee: Kan kernwapens Taiwannese veiligheid verseker én sal sodanige strategiese roete doenlik en doeltreffend wees? Die ondersoek word deur ’n kwalitatiewe navorsingsparadigma gerugsteun en maak van ’n geïntegreerde literatuurstudie gebruik. Aan die hand van ’n literatuurstudie van, enersyds, die strategiese magsbalans tussen China, die VSA en Taiwan en die stabiliserende uitwerking van kernwapens andersyds sal hierdie studie wys dat die kernwapenpad waarskynlik die enigste weg na Taiwannese oorlewing en veiligheid is. Trefwoorde: afskrikking; China; kernafskrikking; kernoorlog; kernwapens; konvensionele mag; realisme; Straat van Taiwan; Taiwan; VSA
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Otto, W. "DIE DIREKTORAAT OPENBARE BETREKKINGE GEDURENDE WÊRELDOORLOG II." Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies 5, no. 2 (February 28, 2012). http://dx.doi.org/10.5787/5-2-887.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Kotze, J. S. "NAZI INTERNE PROPAGANDA IN DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG." Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies 7, no. 3 (February 28, 2012). http://dx.doi.org/10.5787/7-3-837.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Steyn, Lerinda. "Kalender uit Tweede Wêreldoorlog kom huis toe." Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies 16, no. 4 (February 28, 2012). http://dx.doi.org/10.5787/16-4-471.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
6

Vd B. Breedt, J. "Die Suid-Afrikaanse Oorlogsekonomie gedurende die Tweede Wêreldoorlog - deel II." Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies 13, no. 2 (February 28, 2012). http://dx.doi.org/10.5787/13-2-582.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
7

Van Wyk, J. "DIE UNIEVERDEDIGINGSMAGTE OP DIE VOORAAND VAN DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG (1934-1939)." Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies 6, no. 4 (February 28, 2012). http://dx.doi.org/10.5787/6-4-844.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
8

Bergh, C. "DIE ONTSTAAN VAN VROUELUGVERENIGINGS IN SUID-AFRIKA VOOR DIE TWEEDE WÊRELDOORLOG." Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies 9, no. 3 (February 28, 2012). http://dx.doi.org/10.5787/9-3-736.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
9

Van der Merwe, FJG. "“The Book”, rugbybaasskap en die Italiaanse verbintenis tydens die Tweede Wêreldoorlog." South African Journal for Research in Sport, Physical Education and Recreation 31, no. 1 (June 29, 2009). http://dx.doi.org/10.4314/sajrs.v31i1.43800.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
10

Nel, H. F. "Toestande in die Unie van Suid-Afrika op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog." Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies 16, no. 3 (February 28, 2012). http://dx.doi.org/10.5787/16-3-450.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
More sources

Dissertations / Theses on the topic "Wêreldoorlog"

1

Van, der Ventel Izak Jacobus. "‘n Histories-kritiese ondersoek na diei armoede-vraagstuk onder die gekleurde gemeenskap van Kaapstad 1910-1933." University of Western Cape, 1993. http://hdl.handle.net/11394/7496.

Full text
Abstract:
Philosophiae Doctor - PhD
Hierdie verhandeling is die vrug van intensiewe nadenke en navorsing oor die armoedesituasie van gekleurdes van Kaapstad gedurende die jare 1910-1933. Die tydperk is gekies omdat dit besonderlik die teelaarde vir armoede was en vername gebeure soos die Eerste Wêreldoorlog (1914-1919), die Groot Griepepidemie (1918). die Groot Droogte (1930) en die Depressies van 1920-1922 en 1930-1932 (Groot Depressie). Dit is egter me't "n historiese aanloop (1652-1909) voorafgegaan om die grondslag van die betrokke mense se voorsate se armoede sowel as dié van hulself deeglik uit te lig en op skrif te stel. Die gekleurde gemeenskap is as onderwerp gekies omdat die meeste gekleurdes in Kaapstad saamgetrek was. Hul regstreekse voorsate, die inheemse Khoi-khoi was reeds van die begin van die wit nedersetting in die omgewing van die Kaap woonagtig. Hulle was in dié vroeê stadium welvarend; gemeet aan destydse standaarde. maar is spoedig tot 'n verarmde. besitlose proletariaat gereduseer. Dit is deur die slinkse handels- en geweldsmetodes van die Europese nedersetters veroorsaak. Dit het die basis van die armoedeerfenis van hul nasate die Kaapse gekleurdes gevorm. Die Khoikhoi het met verloop van tyd 'n metamorfose ondergaan deur ondertrouery met ingevoerde slawe en van die nedersetters. Daaruit is 'n bepaalde groep gebore en ontwikkel wat mettertyd met die benaming "Kaapse gekleurdes" geêtiketteer sou word.
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
2

Calitz, Gerhard Johann. "Deneys Reitz (1882 – 1944) : krygsman, avonturier en politikus (Afrikaans)." Thesis, Pretoria : [s.n.], 2009. http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05312009-205128.

Full text
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
3

Van, Tonder Jacobus Machiel. "Die pastorale rol van die Hollands-Afrikaanse kerke gedurende die Tweede Wêreldoorlog (1939-1945) : 'n kerkhistoriese studie / Jacobus Machiel van Tonder." Thesis, 2014. http://hdl.handle.net/10394/11234.

Full text
Abstract:
This study investigates the behaviour and pastoral role of the three Dutch-Afrikaans churches during the Second World War. The churches were not only affected by the emergency measures and the rationing, but also by division among themselves. Many members fiercely opposed war participation and supported the Ossewabrandwag as a resistance organisation, with the acceptance and approval of the local church council. Other members supported the war effort, which led to much tension in the congregations and in relationships. This division had such an influence on the congregations that churches rather strived towards peace in the congregations than to pastorally address the needs of the affected. Churches comfortably shifted this responsibility onto the civil organisations such as the Ossewabrandwag Emergency Fund, State funding and the provision of Field preachers by the government. This study shows that the churches neglected their pastoral responsibility towards those members affected by the war.
PhD (Church and Dogma History), North-West University, Potchefstroom Campus, 2014
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
4

Geyer, Rene. "Die eerste operasionele optrede van die Unieverdedigingsmag - Januarie 1914 (Afrikaans)." Diss., 2010. http://hdl.handle.net/2263/27654.

Full text
Abstract:
In Januarie 1914 het ‘n algehele industriële staking in die Unie van Suid-Afrika (SA) uitgebreek en die Unieverdedigingsmag (UVM) sou vir die eerste keer operasioneel aangewend word om die staking te onderdruk. Die Staande mag van die UVM was nog nie gereed om die staking op hul eie te onderdruk nie en gevolglik is die kommando’s van die Burgermagreserwes opgekommandeer vir diens. Probleme is dus destyds met die samestelling en organisasie van die UVM, as gevolg van die intergrasie van die verskillende militêre kulture, ondervind. Die Unieregering het op baie van die gewone burgers wat in die Anglo-Boereoorlog (ABO) in kommando’s geveg het, se ondersteuning en deelname om die staking te onderdruk, staatgemaak. Die tradisionele kommandostelsel van die voormalige Boererepublieke sou dus vlugtig tydens die 1914-staking herleef. Die Afrikaner het as gevolg van verskeie redes op kommando gegaan om die staking te help onderdruk. Die groeiende gees van nasionalisme onder die Afrikaner kon ook tydens die staking waargeneem word en sou tesame met die suksesvolle aanwending van die kommando’s tydens Januarie 1914 bydra tot die Rebellie later die jaar. Die politieke, ekonomiese en sosio-maatskaplike omstandighede van destyds het tot die nywerheidstaking van Januarie 1914 bygedra. Die rol wat die vakbonde en mynbedryf in die tydperk voor die Eerste Wêreldoorlog gespeel het, het ook bygedra tot die staking. Die ervaringe en omstandighede van die kommandolede tydens ontplooiing in Januarie 1914 is ‘n belangrike aspek van die sosiale militêre geskiedskrywing in SA. Onderwerpe soos, mobilisasie, voorrade, vervoer, dissipline, asook demobilisasie en kompensasie werp dus lig op die ervaringe en omstandighede van gewone burgers op kommandodiens tydens die staking. Die aanwending van die kommando’s tydens die 1914-staking het uiteenlopende reaksies van die verskillende groepe in die gemeenskap tot gevolg gehad. Die betrokkenheid van ander rolspelers, soos swart mense en vrouens, tydens die staking was gering, dog belangrik vir die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Copyright
Dissertation (MHCS)--University of Pretoria, 2010.
Historical and Heritage Studies
unrestricted
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
5

Wandrag, Nico. "'n Kritiese evaluering van die Suid-Afrikaanse Lugmag in die Tweede Wereldoorlog (Afrikaans)." Thesis, 1987. http://hdl.handle.net/2263/26498.

Full text
Abstract:
AFRIKAANS: Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Suid-Afrikaanse Lugmag op verskeie fronte aktief aan die oorlog deelgeneem. Afgesien van maritieme operasies langs die Afrikaanse kus en die vervoer van personeel en voorrade in Afrika en Europa, het die Suid-Afrikaanse Lugmag in drie oorlogsarenas in Oos-Afrika, Noord-Afrika en die Middellandse Seegebied opgetree. Die vraag ontstaan egter: in hoe ‘n mate het die Suid-Afrikaanse Lugmag hulle van hul taak gekwyt? Was die operasies wat hulle uitgevoer het effektief en in welke mate het hulle ‘n bydrae tot die uiteindellke onderwerping van die Spilmoondhede gelewer? Om ‘n antwoord op hierdie vrae te kry, is die optrede van die verskillende Suid-Afrikaanse Lugmageskaders onder die loep geneem. Operasionele krygsvlugte is ontleed en die bydrae van die lugmag in die oorlog is na waarde geskat. Dit is dus duidelik dat dit hier nie bloot om ‘n chronologiese beskrywing van die rol van die Suid-Afrikaanse Lugmag gedurende die Tweede Wêreldoorlog gaan nie, maar veel eerder om ‘n evaluering van hulle werkswyse, operasionele vernuf en doelmatigheid. Nadat die bydraes van die onderskeie Suid-Afrikaanse eskaders ontleed is, het die ondersoeker tot die volgende slotsom geraak. In die eerste plek het die Suid-Afrikaanse Lugmag gedurende die oorlog tot ‘n gedugte gevegsmag ontwikkel wat die vyand die stryd op alle terreine met moderne toerusting sou aansê. In die tweede plek het die Lugmag 'n substantiewe bydrae tot die vernietiging van die Spilmoondhede se magte gelewer. In Oos- en Noord-Afrika sowel as in die Middellandse Seegebied het die Suid-Afrikaanse eskaders uitgemunt in die ondersteuning van land- en seemagoperasies terwyl hulle ook instrumenteel in die verkryging van lugsuperioriteit was. Dit was egter nie alleen die eskaders wat aan die oorlogsfront suksesvol was nie. Eweneens het eskaders belas met maritieme verkenningsvlugte en die vervoer van voorrade ook met eer uit die stryd getree. In sy wese handel dit in die geskiedenis om die verhaal van die mens: sy stryd, sy prestasies, sy oorwinnings; ook sy teleurstellings en sy nederlae. Dit is ook waar ten opsigte van die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Lugmag. Die tydperk onder bespreking gee egter meer blyke van prestasie as teleurstelling, meer blyke van oorwinning as nederlaag met betrekking tot werklike oor logsdeelname maar meer so betreffende persoonlike taakvervulling. Dit kan toegeskryf word aan individuele deursettingsvermoe, ywer, toewyding en idealisme-eienskappe wat dien tot herinnering maar ook tot besieling vir toekomstige geslagte. ENGLISH: The South African Air Force actively participated on different fronts during the Second World War. Apart from maritime operations along the African coast and the transport of personnel and material in Africa and Europe, they also operated in three theatres of war in East Africa, North Africa and the countries bordering the Central Mediterranean. However, the question now arises how effective these operations were and to which extent the South African Air Force contributed towards the ultimate destruction of the Axis Powers. To answer these questions the different operations of the Air Force Squadrons during the war were analized and evaluated. The researcher arrived at the following conclusions: In the course of the war the South African Air Force played a substantial role in the subjugation of the Axis Powers. In Eastern and Northern Africa, as well as in the Mediterranean area, the South African Squadrons excelled in assisting land and sea force operations while they were also instrumental in the attainment of air superiority. At the same time squadrons involved in maritime reconnaissance and transportation also took honours for their efforts. This magnificent record was achieved through supreme courage, fortitude and idealism on the part of the men and women involved. South Africa could therefore be justly proud of the more than 44 000 men who volunteered for service in the South African Air Force during the war.
Thesis (DPhil)--University of Pretoria, 2010.
Jurisprudence
unrestricted
APA, Harvard, Vancouver, ISO, and other styles
We offer discounts on all premium plans for authors whose works are included in thematic literature selections. Contact us to get a unique promo code!

To the bibliography